RSS Feed

Vrydag byskrifte

Die weerberig beweer dit sal warm wees tot by Donderdag en nou is ons by Vrydag en dis warmer as warm. Ek kry die mense wat in die son moet werk baie jammer. Gelukkig is dit die bouers se ‘af’-naweek en hoef hulle nie in hierdie son op die dakke te werk nie. So een keer in die maand kry ons ‘n piekniektete in ons huise en die sorgsentrum het die welgedink om dit vandag te doen. Baie dankie… om  die son eetsaal toe te stap, is genoeg om mens nie lus vir kos te maak nie.

Dankie vir die inloer/ deelneem. Geniet jou naweek ons hoop vir reën. Sterkte vir almal wat voorberei vir die eksamen. Ek is jou grootste ondersteuner en hou al wat ‘n duim en toon is vas.

1

12020049_1312801465491450_2358239386724858054_n

2

11224461_1126173607393079_2335642654970071662_n

3

12112297_1125639297446510_8746667732405011982_n

4

12119024_1126102220733551_7405877796447530924_n

5

11026291_857514010976288_4484904602520229362_n

6

11168771_861386887255667_6575682038630641296_n

28 responses

  1. Wat een plezante foto’s waarvan het kindje en de hond me aan het lachen brengen.Wie doet wie hier nu na?

  2. Oulik 😉
    Sterkte met die hitte.
    Ek wou op ‘n paar ou “posts” kommentaar lewer maar ek kon nie ;-(
    Lekker naweek.

  3. Eish … ons kom weer vanaf Pta vandag. Lelike ongeluk gesien op die N1. Een van die dae sal mens eerder moet tuisbly. Miskien sal ‘n donkie soos op jou laaste foto ‘n oplossing wees … dis veiliger.

    1. “Hierdie boude hou nie van planke nie …”
    2. Hou jy ook daarvan om in die see te piepie?
    3. Perd: “Hi cowboy, het jy nie jou bene by die huis vergeet nie?”
    4. Baba wat smile in sy slaap oor die eerste Magnum as hy groot is.
    5. Voël uit volle bors: “Uit die blou van onse hemel .. ”
    6. “Che.e.e.se!”

  4. Ek hou v.d. kinderfotos. Hier by ons is dit (gelukkig) nog lekker koel – ek is bekommerd oor die water situasie!

  5. Die meeste foto’s vandag raak aan die hart. Ek wonder waaroor lag die donkie? Hoop julle kry gou reën.

  6. love that donkey🙂

  7. Daar’s darem niks wat n mens se hart so sag maak as n babatjie se glimlag nie!

  8. Ons braai uit!
    1.Waar in my beenhare,kruip daai vlooi weg?
    My brein het so pas vasgebrand van die hitte…leka nawee,Ti…n..aa…sssssssssssssssssssssssssssssshhhh!

  9. Hei, Tina – hier in Pta gaap die kraaie ook!
    1. Wat is die jeug ‘n fraaie ding
    2. Ons twee piepie daam nou lekker
    3. Klein maar getrain
    4. Kabouterdroompies
    5. Viktoriaanse veresnorre
    6. Haa-hie, haa-hie, hoe lekker lag ek nou!

  10. They’re all so cute, especially the first one.😉 Happy weekend, Tina. xx

  11. Dis net so warm hier by ons vandag!! Geniet jou naweek!

  12. dus warmte
    hier kouder en later kans op nachtvorst in de nachten

    1 . is dat niet die uit de koekkoek nest

    2. zullen we met z’n vieren verder

    3. mooie hoed , maar hij zit te laag om op mij te rijden

    4. daar droom ik nu al van

    5. nu moet je eens goed luisteren

    6. zo nu nog ff lachen allemaal

    wens je een fijne avond
    smakelijk

%d bloggers like this: