RSS Feed

Warm – warmer – warmste

Mense is darem vindingryk… sodra daar iets vreemds of merkwaardig gebeur, is die media dadelik gevul met lekker grappies.

1

3

4

5

6

7

8

9

12107788_10153663093788114_6690245623425258899_n

37 responses

  1. Oulik! Hou v.d. hond in die ys! Opvreetbaar oulik!

  2. Die koekies bak is nogal n idee as daar nie krag is nie. Dink net hoe slap en loperig die deeg gaan wees. Jammer ek kuier so laat eers. Die week is verby en ek het by geen lees en skryf op einde gekom nie. Ek hoop om die drie weke hier by Bertus se huis alles op te vang. Gister lekker biejie na n mooi en lekker Craft show gegaan. Regtig moeite werd gewees. Heerlike lekkergoed gekoop, gemengde kruie vir braai ooo en n potjie salf vir my seer rug. Dink ek sal moet dr toe gaan sodra Bertus-hulle terug is en dit nog nie beter is nie. Gaan tot in my heup in en lopery gaan maar moeilik. Right, geniet jou Sondag in die hitte.

  3. De hond op het is vind ik de beste van deze serie.

  4. Ag hoe het ek hierdie nou geniet!!! Geniet jou naweek…. al lê jy ook iewers verlep rond.

  5. dank je Tina
    de pijn is minder erg
    dan het niet goed kunnen gebruiken van de duim
    suup is supermarkt
    fijne avond

  6. Hiehie, in hier hitte voel ek ook soos daai waaierlemme. Gedaan en hangend! Baie oulik. Jy laat ons lekker glimlag.

  7. that bulldog is adorable

  8. Oulik – die kraaie gaap behoorlik hier is Jozie

  9. Hahaha! Dankie…ek het nou lekker gelag vir hierdie fotos!

  10. EK hou van die een wat Limpopo se relatiewe plek in die heelal aandui. As mens in Februarie daar by Pafuri staan in die middel van die dag, dan weet jy dis waar😉

  11. monicahaddad01

    Gelukkig is ons weer nog perfek, maar teen februarie smelt die hanger sommer binne-in die kas.🙂

  12. Dankie dat jy dit met ons deel – daai ou honne laat my sommer bietjie koeler voel!

  13. The first one is cool! Baking cookies under the sun😀
    Thank you for the fun post, Rondo!🙂

  14. prachtige plaatjes , zou het er warm van krijgen🙂

  15. Sal Lekker koekies kan bak

%d bloggers like this: