RSS Feed

Sondag kopies

Ek is vir baie jare ‘n groot Firefox entoesias. Dit het nog altyd vir my gewerk, die afgelope paar maande maak pop ups die lewe regtig moeilik. Dit maak alles stadig en soms as mens  iets soek, moet jy van voor af begin. Ek het nooit ooit gedink ek sal ooit weer terug gaan IE nie. Dit werk redelik goed en die Afrikaanse speltoetser werk daar ook.

Dis besonder warm hier in Limpopo en geen reën word voorspel nie Die waaier werk oortyd en as jy by die huis is hang jy net hier rond. Hoop jou Sondag is net soos jy daarvan hou.  Hoop ook hier is ‘n kopie net vir jou of wat jou ten minste laat glimlag.

 

11045333_10206228889948009_6884143624888395923_o

 

 

11149578_944370842265728_1661191396855062459_n

 

11951365_943761692326643_1973748914084907689_n

 

 

1942930316S_home

 

bf5b5003ee4f498cafbb57680e41c8c4.600x

 

11138491_102615270076678_5470120178805640211_n

36 responses

  1. je bent zo oud als je , je voelt🙂

  2. Sjoe, hier in Jhb ook baie warm

  3. Ooh hell dit is lelike skoene daardie.
    Ek sal liewer nie dai multiple naelknipper gebruik nie
    Sjoe, hier in Jh

  4. Toemaar, ek ook maar vet weet wat Firefox nou aanvang. Ek het maar oorgegaan Chrome toe. Ek het regtig nie geduld met mense wat nie weet wat hulle doen nie. Ek dink hulle probeer te slim wees en dan vang slim sy baas. Ek het gewoonlik ABP add-on gebruik met Firefox en dit werk soos ‘n bom. Die probleem is nou dat ek FBPurity gebruik op Facebook en met Firefox se nuwe updates, het hulle als opgefoeter en nouja, ek en Facebook is glad nie maaikies nie. Chrome werk gelukkig beter.😀

    Ek hou van daardie skoene. So kleurvol en beslis iets wat ek sal dra.😀

    Lekker lag ek vir die vleistas. Nie iets wat ek sal gebruik nie. Dit lyk nie baie higiënies nie. Toe ek vir manlief wys, toe lag hy net so lekker. ‘Braaitools’ sê hy!😆

    Daai toonnael knipper lyk asof dit tone ook kan afknip. LOL!

    Hulle moet maar net die Oreos afhaal. Manlief sal die sjokolade koek vinnig opeet dan.😀

  5. Ek sal maar bang wees vir die naëlknipper, maar die koek lyk heerlik.
    Ons gebruik Google Chrome.

  6. en dat is niet fijn vermoed ik
    hier zo om 17 graden C , nog maar gaat aan het eind van de week naar beneden en ook weer wat regen er bij
    fijne avond

  7. Ai hoe laat daardie perdswaai my terugdink.
    Jy beskryf die hitte en die rondhangery presies. G’n energie vir iets nie.

  8. Eina vir die naelknipper!
    Sjoe – bly maar droog hier by ons, jong … ?
    Moet sê – ek wonder of die gehekelde skoene sag of krapperig gaan wees?

  9. Jy kan mos die pop ups toe maak? Hoekom het jy so baie verskillende programme nodig? Ek verstaan daar geen snars van nie!

  10. As niemand nog die koek gekoop het nie, sal ek!

  11. LOL @ naelknipper! Ek hou BAIE v.d. koek!

  12. ek gebruik net chrome en het ook windows 10. Baie vinniger

  13. ik zit op IE en Crome
    en heb geen koopjes nodig
    fijne avond

  14. Is Firefox stadig sedert jy windows 10 het?

  15. Happy Sunday to you. That chocolate cake looks far too sweet for me. Love the shoes though.🙂

%d bloggers like this: