RSS Feed

Vrydag Byskrifte

Ek hoor vanoggend dat die weer 3 dae moet weerlig laat uitslaan, dan reën dit die 4e dag!  Hoop dis die waarheid, dan kom die reën Sondag. Ons hou duime vas!

Dankie vir jou inloer/deelneem. Ek hoop jy het ‘n heerlike naweek!

1

34573

2

38727

3

37520

4

12074789_498751080284787_3817664579552260056_n

5

317433_173341602752356_94735300_n

6

12042962_498996350260260_5739715962934067126_n

27 responses

  1. Hoe lekker lag ek nou!! Dis altyd so lekker om na jou foto’s te kyk!

  2. Hoe lekker lag ek vir die eerste foto! Gelukkig lyk die ou se meisie of sy ‘n bok vir sports is. Ek gee ook nie om as my man kyk nie en ek dink sy is in elk geval mooier as die een wat lyk asof sy eerder maar kon kaal rondloop.😆

    No. 4 is so skattig! Kyk daai boepensies! Nou kan ma weer ‘n ruskansie inkry.😆

    No. 5: Ja, ou Frikkie, ek stem saam. Geen man sal ‘n vrou ooit kan verstaan nie.”

    No. 6: Ons hang maar hier rond en wag ook vir die reën.

    Dankie vir die lekker smiles Tina. Hoop dit reën darem vandag by julle. Hier is daar nie eers ‘n wolkie in die lug. Geniet jou daggie. ♥

  3. 1, Parental guidance by wife
    2. Punt in die wind
    3. Dit gee lig jou agterent ‘n nuwe betekenig
    4.Massahipnose
    5. Na ‘n paar doppe is almal later vir jou mooi
    5. Paraswing

  4. n Mannetjies-bobbejaan is darem maar n groot ding ne!

  5. Hei Tina – ek hou niks van donderweer nie, maar ai, ek verlang na reen!
    1. Myne!
    2. Leapfox
    3. Te lank gesit…
    4. Ounooi se honne!
    5. Daar doer in die Bosveld
    6. Dis heerlike lente

  6. ja vast wel
    fijne avond nog

  7. Nr 1 Beskerming van belange
    Nr 2 Vos vind vreugde in sy vaart
    Nr 3 Daisy Daisy You look sweet on the seat of a motor bike built for tw0
    Nr 4 Uitgespeel, uitgepaas.
    Nr 5 En toe sê ek vir Nataniël “Man, etiket se voet!”
    Nr 6 Padda deux.

  8. Thanks for the Friday smiles, Rita.🙂 Happy weekend to you.

  9. Ek was nogal verbaas om vanoggend te sien geen druppel het geval na gisteraand se weerlig reg rondom ons. Hoop jy’s reg oor Sondag se reën.

    1. Wie loer kry niks – wie slaap kry alles.
    2. Jakkals, nadat hy met wolf se vrou getrou het.
    3. Daisy op haar daisy-motorfiets
    4. ” Sien, kyk self, 2 seuntjies en 2 dogtertjies”
    5. Eish – wat van ‘n bietjie ys?
    6. Padda-Olimpiade-Swing

    Lekker naweek vir jou Tina.

  10. ja ik houd mijn duim vast hoor
    die geef ik zomaar niet weg🙂

    1.dat meisje met dat gekleurde bloesje is zielig

    2. vos doet haasje over

    3. motor met dubbele uitlaat

    4. 2 meisjes en 2 jongens geadopteerd

    5. heb je niet nog een fles van dat lekkers

    6. kijk ons eens mooi zijn

    fijn weekend en hopelijk houden jullie het droog

  11. Hier by ons is dit koeler vandag alhoewel nog steeds warm. Dis bitter droog. Ek sal vanmiddag moet tuin natmaak. Het gelukkig boorgatwater vir die tuine.

%d bloggers like this: