Gister het ons ‘n heerlike uitstappie gehad vir ‘n vriendin se 80e verjaarsdag. Ek sal later van die foto’s deel.
Hoop daar is van die kopies net spesiaal vir jou maar dat jy ten minste sal glimlag. Lekker Sondag vir jou!
Dis nou as jy net genoeg geld het vir ‘n halwe huis?
Lekker eetgoed! Miskien omdat ek honger is.
Sug… ek kry net so lus… en kan dit nie bekostig nie…
Ek hou baie v.d. skulpe skaap!
Vir my ook ‘n gunsteling
Die lekkernye is omtrent perfek en netjies gepak in en bo daardie stoof. Lyk heerlik!
Die 2 toilets natuurlik baie oulik!
Die Landgoed kan doen met so stoof Het vandag gesê daar is 10 goed op die lysie waarsonder so kombuis nie kan wees nie en ons het 9 daarvan nie. Ons het nie eers ‘n kombuis nie reken een dame … hulle koop in ‘n stoorkamer.
Sjoe, en julle betaal so baie levies? Dis nie reg … maak jou stem harder.
Jong die eetsaal en luukse kombuis is al goedgekeru!
Die skulpe skaap is pragtig gedoen!
Ja dis my gunsteling ook!
Pragtige fonteintjie!
Ek het ook so gedink!
Wat ‘n slim koffietafel!
Oooo jy het dit opgespoor… lekker. Mooi week vir jou!
dat ziet er allemaal lekker uit in die mooie oven
ik zie de onderste foto wel mooi ook
Nee wat ek hou van eet maar nie van kook nie. Hou jy van kook?
houden van is een groot woord , maar het moet wel 🙂
Ja dis waar