RSS Feed

Vrydag Byskrifte

Ek het vanoggend weer besef – die laaste naweek van die maand (veral as dit ‘n naweek is) moet ‘n mens, as dit kan, uit die dorp uit bly. Die parkeerplekke is ver en dis gewoon ongemaklik besig!

Dankie vir die inloer/deelneem. Ek hoop jy het ‘n heerlike naweek.

1

36052

2

11949334_916458495074070_4335287893908625190_n

3

11998963_10153650973699700_8037522934285375936_n

4

12049633_898645146881562_4616386805852748294_n

5

1538929_891166827629394_3541404871118872424_n

6

11885203_10153643702804700_6809554218884068790_n

23 responses

  1. Hi Tina-kie. Dis lekker elke keer as ek by jou Vrydag byskrifte kom op ‘n Maandag. Dan weet ek ook ek het die briewe opgevang . Ja, hier in ons stad is perkering omtrent ‘n problem, weet nie waar kom al die mense vandaan! Was aan soos … rotte.

  2. 🙂 Lekker om jou te sien

  3. Hei Tina, hier is ek uiteindelik, via fb. Sien jou ander inskrywings op WP, maar nie hierdie een nie.
    1. Lyk na my met ‘n slimfoon!
    2. Waghondjies
    3. Nou sit ek my voet neer – basta met julle gesnater!
    4. Ag Liefie, ek sou liewers ‘n bossie wortels wou he.
    5. Die toppunt van cool
    6. Sulke buffels!

  4. 🙂 Kyk so ‘n lekker hangmat! Die olifante is pragtig! En ja, ek sou dalk ook in due boom geklim het!

  5. Hi Tina, nee, vandag het ek niks te sê nie, maar ek het lekker gesmaail! So’n fyn Kaapse reën hier by ons, lekker dag om op jou jis te sit en lees. Fijne naweek vir jou!

  6. Nommer 2. WHAT A LIFE!!!!!

  7. Die leeu se naam is Treurnicht. Ons generasie het mos die ou siel gespot oor sy antwoord in die Volksraad. “Maar daar MOET mos n boom wees as die koee”ls opraak.” Die 0lie met die blomme is of n jong bul met planne of n mede koei wat askies se^ oor die geskinner..

  8. ja Tina
    volgende week is het alweer oktober
    hier wordt het dit weekend en de dagen erna
    prachtig herfst weer
    wat is er met die parkeerplek ?

    1. goh dit al een oudje hoor

    2. nog 1 erbij en we liggen met z’n allen op de grond

    3. eerlijk zullen we alles delen , wie zei dat ? niks er van allemaal van mij

    4. hé lieverd kijk ik nam een blommetje voor je mee

    5. ik zit goed , jij ook

    6. kunnen jullie wel met zovelen tegen 1

    fijn weekend wens ik je

%d bloggers like this: