RSS Feed

Glimlag

Kan jy glo ons het gisteraand so effense reëntjie gehad. Sowaar met donderweer dat ek die rekenaar uitgetrek het, maar vandag is dit warm en alles het verdamp.

Op die braaidag moet ‘n mens regtig ontspan en braai. Vergeet van elke kwelling en geniet die dag.  En (skuus Lou) onthou om te glimlag!

1660779_797301530415985_6838478308103623439_n

11219666_1047228801963898_4286681299668347767_n

12042628_1070211126344767_8932555312319363328_n

12405817116S_home

12038356_1045794872107291_1752761625071477526_n 12032015_1046729135347198_7403933824233688299_n

31 responses

  1. Hoe lekker lag ek nou!!:-D

  2. Hei Tina, jy het my nou regtig bekommerd! Waar is ons byskrifte-speletjie?

  3. LOL! Ek het lekker gelag. Dankie Tina!😀

  4. Hahaha. Love the last one. So true, all of it.🙂

  5. Ek mis die donderweer hier in die Kaap-as dit wel dreun is dit sonder die Hoëveldse drama en stereo effek.

    • Mense kies mos… Ek sou bv. nooit kon trek na ‘n blyplek by die see… mense raak geheg aan jou omgewing

      • Dis waar, mens kies.Ek was nog nooit spyt oor die trek hierheen nie, dit het my omtrent ‘n aar gevat om oor die trauma van aftrede en verhuising te kom, maar nou is elke dag ‘n vreugde in hierdie wonderlike dorp met sy uitsonderlike natuurskoon. Ek mis donderweer en lentereën op die Hoëveld, maar ek mis nie slaggate, waterverspilling, rommelhope in die strate, agteruitgang ens nie.

        • Ek het dit weer van die begin af geniet. Daai eerste week wat eki geweet het die mense is skool toe, was heerlik. Ek het tot die eerste Dinsdag alleen gaan koffie drink en gaan fliek – net omdat ek kon!

  6. Ek wonder wat maak hulle mat daai bul se horings as sy vleis uitgeslag is…?

  7. dus de regen weer weg
    hier na vandaag ook

    1. zo en nu ff stil , anders laat ik een windje

    2. ik denk dat je toe bent aan een nieuwe bril

    3. inderdaad van mijn vlees blijf je af

    4. zet er een G voor en je hebt nog meer LOL

    5. die heeft zware moeilijkheden

    6. vrouwen pppfffttt🙂

    geniet de dag

  8. Die sleutelwoord vandag is beslis ONTSPAN. Indien iemand anders die braaiwerk doen is dit nog beter! Geniet n heerlike dag in ons pragtige land!

%d bloggers like this: