RSS-toevoer

Vrydag Byskrifte

Ek is laat vandag. Jammer.  Ek is besig met ‘n paar foto-eksperimente, wat nie heeltemal na my sin uitwerk nie.

Hoop jy het ‘n baie lekker naweek. Hulle voorspel ‘n paar druppels water en ons hou maar duime vas.  Dankie vir die inloer/deelneem.

1

1375669_646588578696202_622412860_n

2

11870891_10153582813609700_5523973487018183803_n

3

11536068_375932119273922_860911561023357078_n4

11998963_10153650973699700_8037522934285375936_n

5

11953058_10153599400654700_8899762896121128744_n6

d8192a3c9d62a01af6c08ad3501cf6f4

 

 

25 responses

  1. Ons naweek was toe maar koud en winderig!?

    1. Verseker is hierdie ou se “beuel” sy “eerste liefde.”
    2. Modder-boobs-facial
    3. “Nou verstaan ek hoekom ma sê haar huwelik hang aan ‘n hanger.”
    4. EFF en ANC vergadering
    5. Vlermuis-gimnastiek
    6. Piesangskil vir blink en gesonde hare.

  2. Almal pragtig.
    Die laaste ene – ‘Pas dit by my om blonde te wees?’

  3. Hallo Tina!
    1. Tuba-liefde
    2. ‘n Vark moet haarself versorg
    3. Idillies
    4. Dêps!
    5. Ooo neee – ek gaan die split doen!
    6. Ek weet wat jy dink…

  4. 1. Im in love again
    2. Dirty deeds done dirt cheap
    3. Dream on
    4. Save it for later
    5. Sky pilo
    6. She’s loosing it

  5. 1 After sax relax
    2 Modderbakkies!
    3 Eendag as ek groot is…
    4 Roofvoël
    5 Hang ten
    6 Banana boy

    Corny, maar ek het probeer!

    Fijne naweek Tina!

  6. 😀 Thank you for the post! Have a fun weekend, Rondo! 🙂

  7. Lekker naweek vir jou ook Tina!

  8. 1. ‘n Blowjob is al opsie!
    2. ‘n Luukse modderbad by die spa.
    3. Jy moet eers ‘n bra kry.
    4. Dis myne en julle kan gaan vlieg!
    5. Hoekom is julle almal onderstebo?
    6. As jou banana groter is as my banana, vreet ek hom op!

  9. Ek weet nou waar kom die naam vlakvark vandaan, hulle hou van die vlakwater 😉

  10. Hier in Durban reën dit al konstant vanaf eergister middag en dis koud! 19°C maximum vandag! Soek so ‘n vlakvark! Sal ‘n oulike maaitjie wees vir my hondjie!

  11. suc6 met de foto’s
    en een fijn weekend

    1. roken in bed , hoe dam kan je zijn

    2. dat was een lekker bad

    3. ik zou zeggen nog ff wachten

    4. altijd baas boven baas

    5. kijk mama zonder handen

    6. wat kijk je nou , heb ik wat van je aan

%d bloggers like this: