RSS Feed

Het jy geweet?

Die winter is terug in die Bosveld Die wind het ‘n ysigheid, maar ons kla nie want die veld het ‘n groen skynsel.

Ek deel graag weer ‘n paar ‘wyshede’ – onthou ek waarborg nie die navorsing daaragter nie maar hoop jy vind dit so interessant soos ek dit gevind het.

Kan jy dit nou glo…

11951354_862461947194557_2211508706731621725_n

Sjoe … in my volgende lewe gaan ek so een aanskaf!

11990589_978932572153286_8504081918265223464_n

Mmmmmm kan baie sexy wees?  Jy kan net nie jou liefdesbriewe bêre nie!

12003939_978931528820057_3811005978335854133_n

Eish … dit sal nie vir my werk nie!

11218681_975100822536461_7971571004329575198_n

Oeps en dan kry sy geld daarvoor? Die lewe is darem nie regverdig nie

11988440_978421438871066_2901801174742164235_n

Grillerig… maar ek wonder darem met al die honger mense in die wêreld!

11988348_862177077223044_7466824648064905169_n

Sal nie lank in Afrika werk nie 11953078_979517295428147_5278790600383710544_n

24 responses

  1. Ek dink daai long-tail chicken is ‘n storie! Maar – het die prente baie geniet. Hou van die beursie – dalk moet ek een vir my man aanskaf.

  2. wow, cool hoender!!!!! EN ja, ek bad nie in kos nie. Daar is mense soos arm blankes ens wat in karre leef wat dit nodig het!

    En ek LOVE die weer die maand, “n langer winter is ‘n bonus vir my.

  3. Ek hou van die musiekstraat!

  4. grillerige noodle bad!

  5. Sjoe, wat is daar vreemde dinge op die wêreld …

  6. Daardie hane..uh uh!Ek glo dit swaar,maar dis nogtans lekker om al hierdie goed by jou te lees.Jy maak my dag interessant!

  7. Weereens verbaas jou plasing my! Baie interesant.

  8. Ek sou graag hierdie hoender in lewende lywe wou sien!

  9. wij hebben herfst met regen en veel wind
    en nee ik geloof van bovenstaande er niet 1🙂

%d bloggers like this: