RSS Feed

Vrydag Byskrifte

Oooooo dis salig stil hier op die Landgoed – dis die bouers se af naweek en dan vertrek hulle al Donderdagmiddag Nelspruit toe. Ek kan jou nie vertel hoe lekker dit is nie.

Hoop jy het net so lekker naweek. Dankie vir die inloer/deelneem.

1

Jane-152

11119303_10155576413580487_4673871935366935916_n3

11826016_10155827374675487_6191814106973385874_n4

11863510_10155882949500487_5360442582270585376_n5

11891181_10155874370960487_2229267650779757297_n6

Jane-14

32 responses

  1. Hehe,oulike lekkerlag foto’s.Ek is bietjie laat..die naweek is lankal verby!

  2. Ag ek hou van hierdie outydse fotos!!! Net daardie dogtertjie een gee my hoendervleis. Amper Maandag…. geseënde week vir jou.

  3. Aardeland Tina – hierdie keer is jou fotos nogals moeilik? Of is ek net lui?
    Miskien is dit die koue hier…

    1. “‘n Laaste krimmel vir ‘n honger wurm?”
    2. So lyk ‘n Sanna in jou drome.
    3. Krokodil 3-uur vergadering
    4. Nek-rek besienswaardighede in London.
    5. Perde wat hul strepe afgeskrik het
    6. Sjuuut … dis kinder-slaaptyd en oumens-roomystyd.

  4. Tina waar kom jy aan alles? Hoop jy het die naweek sonder kontrakteurs geniet! Hier in Stilbaai werk hulle Vrydae net tot 12 uur want die meeste werkers kom van Riversdal of Albertinia af en die laaste bus vertrek 12:30.

    • rondomtaliedraai

      Dis vreeslik lekker vir nou…. maar my buurvrou is weg vir die week en vir die eerste keer voel dit effe alleen. Mens raak bederf. Is julle terug?

  5. 1. Die koekieblik is boomskraap en pappa in nie beindruk nie
    2. Umshini wam – oorspronklike weergawe
    3. Wie van julle is my handsak?
    4. Londen is ‘n nekrek plek
    5. When in Africa…
    6. Sjuut pappa. Daar is nog ‘n blik koekies in die kas

  6. Ek hou van die swart en wit. 2. Dis nou vir jou n SANNA. 3. Roep die doggie weg voor daai krokkies honger word..

  7. ik had ook een heel fijne dag in de natuur
    tijdens een mooie wandeling
    en heel veel stilte

    1 . ben benieuwd wat er in die pan zit

    2. altijd baas boven baas , stelletje uitslovers

    3. ik denk dat ze net gegeten hebben

    4. op vakantie in den vreemde

    5. mooi om te zien , maar of dat nu nog mag

    6. niet zeuren , eet je bord leeg

    wens ook jou een heel fijn weekend

  8. Daai dogtertjie soek vir moeilikgeid by daai krokodille!!!!!!!

  9. Ooh lekker vars koekies mooi naweek vir jou

  10. As daai perde net ‘n bietjie vroeër op staan hoef hul nie in hul slaapklere rond the loop nie.

  11. Net op nommer 3 – Krokkedelina Dundee in haar prille jeug.

%d bloggers like this: