RSS Feed

Sondag kopies

Ek is aardsnuuskierig en kyk altyd nuuskierig na die ware wat mense op die staathoeke verkoop.  Op my ouderdom is dit gevaarlik want die jonges is tog so ongeduldig as Tannie Tina nie vinnig genoeg wegtrek as die lig aan die oorkant oranje wys… Nou wonder ek – koop jy van die ware op die hoeke van strate? Wat het jy al gekoop? Indien nie Waarom nie?

Hoop daar is darem ‘n kopie vir jou die week – indien nie hoop ek is daar iets wat jou laat glimlag.

68073-large-216699

1382320_896191627117125_4620820693161259988_n

10342404_10205444616850035_2110966706482064703_n

11140314_10204317421476586_3105972345788661199_n

10945623_1095485443795229_3326511115773526998_n

  11951214_10207517179952851_8949987086527526381_n

Die potlode het ‘n saadjie in wat jy plant as jy die potlode opgebruik het. Ek moet vir my sulkes kry vir die inkleurboeke

11863288_10153170556529611_5476026055136756071_n

32 responses

  1. Ek sal die potlode en die donkiekarretjie vat, dankie!

  2. Ek is of nou baie dig, of net moeg….. watse saadjies kry ‘n mens in daardie potlode? Netnou plant ek die hele potlood😆
    Ek is nou lus vir daardie stuk koek……

  3. Waar koop ‘n mens daai “Anti-Selfie” Pilletjies?? Ek het ‘n paar mense om my wat daarvan moet kry!!!

    • Ek moet saamstem … mense gaan iewers heen en hulle is op elke foto wat hulle neem … ooo en die jong mense met die boyfriends. As ek hom een keer gesien het mos hoe lyk hy? En moenie dat ek begin oor die pruilmonde nie.

  4. Helder my Maandag n bietjie op.😉

  5. oEEEEEE, die Ford-manne gaan vir jou kwaad wees😉

  6. Ek het al n supercool sonbril gekoop. Was n goeie kopie. Die bonsaiboompie is te pragtig en die potlode n moet, wonder of dit hier beskikbaar is?

  7. 😂 Ek lus wel ‘n stuk wortelkoek

  8. Oee daardie potlode! Daarvan sal ek baie hou.

  9. nu de glimlach heb je binnen🙂
    heb niks hiervan nodig en zo doe ik boodschappen ook
    ik koop pas iets als ik het nodig heb🙂
    geniet de dag

%d bloggers like this: