RSS Feed

Vrydag Byskrifte (18N)

Brrrrrrr… die wind is yskoud en waai al die reënwolke weg! Ons hou maar duime vas vir ‘n buitjie om die stof te beheer, maar dis baie vroeg Oom Paul se verjaarsdag lê nog ver!

Hoop jy het ‘n lekker naweek. Dankie vir die inloer/deelneem.

1

horse-swap2

11951315_1024801974206528_823597178297808068_n3

11035543_1632376283705751_583339778822231737_n4

10540919_1132508306777396_7392094511460540607_n5

11140344_844633688939586_1155026862899576948_n6

38722

46 responses

  1. Hiehie, het die artikel en kommentare hier geniet! soos jy sê – dis tyd om weer te lag.

  2. Ek het nou so lekker gelag en toe skoon vergeet wat ek wou sê. 😆

  3. Jy hrt die kunstande al twee keer vantevore opgesit, maar 6 is ‘n wenneer, maak mens sommer begeesterd vir wasdag. Dankie vir inloer daar by my😉

  4. je bedoeld die welke ik maakte van de wandeling , ja leuk hé

  5. 😀 Thank you for the laughter! Have a great weekend, Rondom!🙂

  6. Die tande! haha ek kan nie ophou lag nie. Moet daai foto gaan deel op my faceboek.

  7. Oegg vir daai tanne!Ons het 15mm reën gehad en bibber van die koue.Oulike foto’s soos gewoonlik.

  8. Darem hou sy nie die koerant onderstebo nie😉

  9. Dis so koud by ons die mense se tanne het so hard geklap uit tot op die strate!

  10. 1. Appel in n emmer?
    2. Verander in die mooiste
    3. Ag nee f@k
    4. Oupa, jy se WAT????
    5. Besigheid is besigheid – so uit die dooie se bek
    6. Blond en BESIG

  11. Haai sjame, net ‘n koerant om die engeltjie warm te hou… waar is daardie laundromat? Ek wil ‘n kombers vat, styf teen haar sit en haar warm hou…

  12. hier is de herfst echt begonnen
    regen en wind zijn flink aanwezig

    1. nu goed kijken , ik doe het 1 x voor

    2. wie oh wie is er vreemd gegaan

    3. er is er 1 die iets goed fout doet

    4. jong geleerd is oud gedaan

    5. 3 voor de prijs van 2

    6. zo zou het mogelijk moeten zijn

    wens ook jou een fijn weekend

    lieve groet , karel

  13. Bibberweer en baie reën vandag en die hele naweek in Nederland.
    Gelukkig is daar jou boodskap om ons ‘n bietjie op te beur. Dankie en ‘n goeie naweek!

  14. Ek soek daai tandarts (ná my onlangse besoek aan my tannetrekker) en wáár is daai laundromat – ál my klere is ook vuil!

%d bloggers like this: