RSS Feed

Sondag Kopies

As mens aftree bestaan die meeste van jou nagtelike aktiwiteite uit TV kyk, lees en soms gaan jy uit om ‘n paar nagfoto’s te neem. Jy gaan nie eintlik  ‘UIT’ nie , daarom was gisteraand toe ons buurvroue besluit om bietjie Tjainiieees wegneem te gaan koop ‘n ware uitstappie.  Sowaar daar is ‘n lewe snags daarbuite.  Die gewoonlik bekende rustige PnP wemel van die mensdom. Kindertjies hol  en die mense koop dat dit klap.  Selfs Comrade Malema in ‘n groen hempie met sy veiligheidswag wat die trollies stoot dwaal daar rond.  Sjoe – miskien beteken dit Tinatjie moet bietjie meer uitkom?

Hoop daar is ietsie vir jou om te koop die week. Indien sal ‘n glimlag darem ook al help.

68073-large-216703

155331_398638253540482_1325797285_n

11000657_826107494125539_6189084886412356831_n

11880533_906565656089902_8104835673561475670_n

safe_imageKOC392TL

11952998_936162093114879_4312340619407082316_n

29 responses

  1. Oe nee!! – hou niks van die hand tjopper. Sjokolade? = A1. Ja dis verbasend hoe besig die dorp in die aande is.

  2. ach die kan wel wat hebben hoor , zit een leuk filmpje in het plaatje🙂

  3. Biltong geur tjoklits -nee hou verby, maar daai sit-in-die-son-bolletjie ding is vir my!

  4. Met die reënweer hier in ons geweste sal die boeketrollie nogal gaaf wees!

  5. More liewe jy Glas Igloo en mooi fiets met blomme vir my….. mooiste dag vir jou en geniet die dag ten volle.xx

  6. ik ga voor de 2 mooie oude fietsen her gebruikt als bloemenbak

  7. Ek hou van die glas iglo.

  8. Ek hou van die fietsers en die slaapkamers.

  9. Ek smaak daai ESKOM slow cooker🙂

%d bloggers like this: