Bewolk met ‘n fris luggie hier in die Bosveld!
Hoop daar is ietsie op die lysie wat jy kan aanskaf of ten minste oor kan glimlag.
Bewolk met ‘n fris luggie hier in die Bosveld!
Hoop daar is ietsie op die lysie wat jy kan aanskaf of ten minste oor kan glimlag.
Sjoe – lekker broodjies.
Ek het ook so gedink
Ek hou van die pen die meeste, maar ek sal ook nie omgee vir die rooster nie 😉
Ek het ook gedink dit sal mense se eerste keuse wees Toe nie… ek sal nie omgee om een te hê!
Nou wat is in daardie broodjies? Dit moet smelt, dit is hoekom dit op die vuur is, maar die goed gaan mos uitloop, ek kan nie mooi sien nie – help!
Ek weet nie regtig nie dit was vir my vreemd lekker – toe plaas ek dit maar.
are those egg and bacon toasties?
Must be!
Ag hoe lekker lag ek nou!
Dis goed…
Ek hou van daai skildery vrou se hoë hals. Ek het so iets nodig om soos ‘n wag voor (oor) my mond te plaas. Miskien dink ek dan voor ek praat.
My wag voor my mond, nodig ook gereeld REDBUL om wakker te bly
Met sulke kaal mannetjie
s rondom my sal ek meer as redbul nodig hê
Ja dis of sy sukkel soos ek om my mond toe te hou!
Ek het die slag om die verkeerde ding op heeltemal die verkeerde tyd te sê en ek bedoel dit nie sleg nie – dis omdat my mond oop en toe gaan voordat my brein inskop.
Ek ken daai ding! Mens se kop en jou mond werk nie saam nie.
I’m sure I could play that piano really well. 😀
Ek sou ook kon doen met ‘n tjoklit klavier!
ik geef je voor alle een glimlach
en zie dat er op een schilderij veel negatief gereageerd wordt , is dat valse schaamte dan , een mens zou zich toch niet moeten schamen zo die op de wereld is gezet
enne wat is dat
eeeeuuuuuwwww … neeeee!
bij mij
hehehehe … ne wat jy moet nie die ” eeeuuww … nee’ persoonlik opneem nie Ek vind die skildery grappig, maar wil dit nie vir my huis hê nie
ja het was een schitterend weekend wat ik had
ik hoef dat schilderij ook niet voor de deur
dan ga ik liever voor de mooie fietsjes vol met bloemen 🙂
Net so!
dus ieder een fietsje 🙂
ja ik heb de agenda weer lekker vol met mooie plannen
fijne avond
Geniet dit!
Joe,dis ‘n aaklige skildery!Ek dink die tannie het seker een van daardieysterbroeke aan,wat net met daai sleutel oopgesluit kan word.Dis eintlik vrek snaaks!
Ek wil ook nie so een hê nie maar dit vir my snaaks Sy laat nie met haar sukkel nie maar sy laat die manne vrolik om haar dartel.
Wat op aarde sou daardie skildery se betekenis wees? Ek het dit opgesoek en die titel is “Principles” maar dit verklaar dit steeds nie.
Ek weet ook nie maar dit het my laat glimlag – die groot vrou wat haar waardes teen die vrolike maneetjies moet beskerm?
Niks vir my vandag nie, dankie. Ek kyk maar net.
Ag nee… nie eers die tjoklit of broodjies nie?
Haai, oe, dankie Antie, maar tjoklit gee mens puisies en daai broodjies lyk maar duur en ek het hierdie maand al so veel geld gespent lat my kredietkaart al begin lyk soos die lenended toring van Visa.
hehehehe… siestog dit klink erg arm!