RSS Feed

Het jy geweet?

Hoop hier is te lere en ten minste dat dit jou sal laat glimlag.

Mens moet dalk ‘n plan maak… kan mens dit ruil vir brood?

11891007_966346066745270_7322686730258799738_n

Laat mens dink nê… Het hulle ‘n goeie werk daarvan gemaak?  Waarom het hulle die ander lande uitgestof? Frankryk Portugal en Nederland?  Was hulle dalk bereid om oorlog te maak?

11921695_967505313296012_1260627111268431240_n

Grinnik… wonder of hy onderhoud betaal het!

11826040_958324417547435_8827987767549093396_n

Ek ken mense wat verwant is aan krappe.

11216792_962062517173625_8744300480545611327_n

11870645_964449476934929_2896860032484486788_n

29 responses

  1. Ek like die cherries een en wonder ook oor die onderhoud???

  2. Die Engelse lords sal nog harde bene kou voordat alles vernietig is wat hul so kastig opgebou het. Ek kners op my tande as ek van party goed hoor en sien hier – alles Engels nê!

  3. Hehe Tina,ek lag vir jou wat wonder of die ou onderhoud betaal het.Ek wonder ook!Interessante goed wat jy altyd pos.Waar kry jy alles?

  4. O ja en as jy wil he jou blomme in die blompot moet langer hou gooi maar n teelepel vodka by 😊

  5. Ek is nou besig om n boek te lees oor Malaya, dis nou hier ongeveer tydens die 2de Wereldoorlog. Die Geskiedenis van die Britte hier was absoluut skandalig. Net soos in China toe hulle die Chinese gekry het om aan opium verslaaf te raak. Die Engelse was n gierige lot en vandag betaal hulle die prys, en dis nognie n deel van wat op hulle wag nie.

%d bloggers like this: