RSS Feed

Vrydag Byskrifte

Dis die heerlikste dae hier in die Bosveld. Of dit so sal bly is natuurlik ‘n ander saak.

Hoop jy het ‘n lekker naweek. Dankie vir die inloer/deelneem.

1

11138068_883217678414520_7185637747581403697_n

2

11866300_1150200608375906_6594714212081410972_n

3

11822643_1072665346077239_4629645523946197033_n

4

11846568_887740434628911_8819689479076465452_n

5

11898647_1618063358453500_4791155255281395884_n

6

11813484_881531995249755_3075677877069090440_n

20 responses

  1. the first photo made me smile.

  2. Wat een leuke foto’s heb je weer geplaatst.

  3. The frst photo is so typically South African🙂

  4. Die een is so oulik soos die ander….

  5. 😆 Thanks for the smiles, Tina. Happy weekend. xx

  6. Net jy sal sulke oulike goed uitsnuffel vir ‘n Vrydag…. mooiloop en ek hou van die ou dogtertjie se onskuldige soenetjie xx

  7. Dis my kuier en shopping naweek! As ons die wind oorsien is dit n heerlike dag. Ons verduur eie wind want dis nodig vir reën hopelik binnekoer. Geniet n heerlike naweek!

  8. Haha,kostelike foto’s,Tina! Geniet jou naweek.

  9. 1 Roep vir Griet die EFF is besig om Liewe Heksie se vervoer te gaps!

    2 Jy sê dit nooit voor ‘n wolfhond nie my kind.

    3 Ook net ‘n man van klip wat nie sal terugsoen nie

    4 Kom nou boetie daardie happie was nie so seer nie?

    5 Is DIT soos ‘n kondoom lyk

    6 net daar moet die haelkorrel sit EINAAAA

    *
    Okkie

%d bloggers like this: