RSS Feed

Sondag Kopies

As iemand ‘n lekker resep het vir water in my suikerbekkie-bottel (ek het dit present gekry) sal ek regtig baie bly wees. Daar was ‘n mengsel wat saam met die bottel gekom het maar ek weet nie waar mens nog daarvan koop nie.

Ek hoop daar is iets wat jou aandag trek by die kopies, maar dat jy darem sal glimlag ook? Lekker dag!

1184882_622071134494088_1994595874_n

11863485_1073791759297931_9083097556539125812_n

11535785_10153035031502198_981894594338290962_n

11215108_1072667429410364_8938587963683844035_n

11745624_1059966014013839_6412620430884222538_n

11825050_1068186056525168_784710916350095650_n

40 responses

  1. Een stoel met zoveel mogelijkheden is bijzonder tof.

  2. Die eerste een – is dit wat ‘n mens noem ‘a bull in a china shop’?
    Ek hou van daardie fiets, Slim uitgedink, en vir my is dit meer belangrik om die kind onder oog te hou as om bekommerd te raak oor die botsing-veiligheids aspek.

  3. Ai, en al waaran ek kan dink is hoe het hulle daai Vollatjie in die vertrek ingekry? En waar was daai stoot en ry fiets-ding toe ek kinders grootgemaak het? Te lekker

  4. sover ek weet is dit gewone sikerwater met bietjie rooi koekkleursel daarin

  5. wat is ‘n suikerbekkie bottel

  6. Gosh….that hammock looks so comfy. I want one.🙂

  7. Almal oulik! Ek hou van daardie ou bakkie met die luukse sitplekke agterop. Dit kan net ‘n fees wees.🙂

  8. Die bank met die graafstele is te oulik!

  9. Sal nou die Vollatjie baie geniet hoor

  10. Daai kind VOOR op die fiets? Dis so gevaarlik as om ‘n kind op jou skoot te hou voor in ‘n motor.

    • Hy het darem ‘n helmit op? As hy agterop sit kan iemand hulle moes van agter af stamp? Dink net hoe lekker kan mamma in die mall ry?

      • My argument geld eintlik vir motoers maar tog tot mindere mate vir ‘n fiets.

        ‘n Stamp van agter druk die kind teen die sitplek vas maar ‘n botsing van voor laat die kind vorentoeskiet. As jy die kind by jou in die veiligheids gordel hou, druk jou vorentoe momentum die kind plat. As jy in die gordel is met die kind in jou arms, skiet die kind uit jou arms teen die voorruit.

        ‘n Kop-aan-kop het veel groter momentum as ‘n stamp van agter.

        ‘n Stamp van agter is dus minder gevaarlik as ‘n kop-aan-kop.

        • Ek stem saam oor die karre Mense maak my angswekkend bang daaroor. Hierdie fiets was egter vir my lekker met die twee wiele voor Dis sommer ‘n lekker stootkarretjie ook maar in SA werk fietse nie baie goed nie nie – met of sonder kinders

  11. Ag dit lyk nou lekker om in daardie bakkie te ry-kuier🙂

  12. Ek sal nie omgee as iemand daai bakkie vir my present wil gee nie!

  13. nu ik drink later vandaag wel een lekker biertje
    ik ga voor de fiets
    fijne dag

  14. 750mil water, 8 teelepels suiker en kleur dit rooi met voedsel kleurstof.

%d bloggers like this: