RSS Feed

Vrydag Byskrifte

Oooo dis die heerlikste dag buite EN die bouers is die naweek af. Dis doodstil en ongelooflik salig.

Dankie vir die inloer/deelneem. Hoop jou naweek is net so lekker.

1

1513693_1640383382875895_4235844051395442424_n2

11015775_801773746609992_205545975142950357_n3

11050106_10204220867633573_8357586002381891327_n4

f427d8195d10c8e9e340bebc1ec246b45

XwczwUPdk6

11400986_10205508517085729_7562876082741748333_n

36 responses

  1. love the kids on the washing line, and how is that photo of the man measuring the distance between swimwear and knee, so demonstrative of the era

  2. ja die zijn mooi hé Tina

  3. Woo hoo @ those Scottish buns.🙂 Have a great weekend.

  4. 1. Something to talk about
    2. It’s been a hard days night
    3. Where I like to stand
    4. Crazy love
    5. It’s a man’s man’s man’s world
    6. Life is for living

  5. Me Snijder, kom maak ‘n draai by my. Ek dink die feminis in jou sal daarvan hou😀

  6. So funny!!! Lekker rustige naweek Tina!

  7. Wel, ek sou se die debat oor wat Skotte onder hul kilts dra kan nou maar ter ruste gele word…

  8. ja mijn weekend is goed🙂
    gaat hier gewoon door :0

    1. lekker zo’n fris windje , blaast dat vieze windje weg

    2. ja ik lig toch liever op een zacht kussen

    3. lach om het vogeltje

    4. mond op mond beademing oefenen

    5. dat is ergens jaren ’30 geloof ik in USA
    te ver boven de knie een flinke boete

    6. draaien draaien altijd maar draaien

    fijn weekend allemaal

  9. Tina ek hou van jou oulike Vrydag om die naweek mee af te skop,,, hmm..:) geniet ‘n vreugdevolle naweek vriendin,

  10. Hei Tina, bly dis mooiweer en rustig daar by jou.
    1. Nou weet ons verseker
    2. Siesta-saligheid
    3. Hou die voëltjie dop
    4. Mwaahh!
    5. Jammer niggie. dis te kort
    6. Hou, paal, hou

  11. 1.Bumm,bumm,bummelina!
    2.Dreskasdromer.
    3.Naakfotografie.
    Ek moet sê daardie some wat so gemeet word,maak die feminisme in my wakker.Ek is sommer van vooraf vies dat vrouens altyd in blikke gedruk is.
    Geniet ‘n stil naweek ,Tina.

  12. ha, Marilyn Monroe..eat your heart out, nothing beats a good kilt;0) have a great weekend!

  13. Daai skotte het obviously te veel boontjiesop geëet!

  14. Lekker lag ek vir 6 – ons rokke en kortbroeke was ook so gemeet by die eetsaal in die aand, terwyl ons in rye staan, vandag dink ek dit was belaglik.
    Mooi en salige naweek vir jou.

  15. Soos die kleinkindersmy saak werk voel ek al soos ‘n byskrif, maar dis lekker🙂

%d bloggers like this: