RSS Feed

Van alles en nog wat!

Eish … die dekselse Firefox. Skryf ‘n hele blog en daar gooi dit alles weg behalwe die opskrif. Die lewe is dare onregverdig.

Nou sal ek maar net glimlag.

20408_1280223121992575_695335140920589771_n

10291223_10152496140079826_4601963588704408510_n

11825932_1639635966283970_8926266111034769574_n

11760266_10154590891716959_73371082661367705_nend-of-a-relationship

22 responses

  1. Hie-hie๐Ÿ˜‰
    Jammer oor jou blog post ;-(

  2. Ek geniet die laaste een…end of relationship!

  3. Ek moet erken ek doen presies dieselfde met mense wat op my stert ry. As ek nie uit hulle pad kan kom nie, dan ry ek al stadiger. As jy dan in my gat wil vasry, dan doen ons dit maar ten n “veilige” spoed…

  4. Kannie verstaan hoekom jou rekenaar gereeld dinge doen wat jy nie verwag nie? Glip van die vinnige vinger?

  5. ๐Ÿ˜€ “Let’s go shopping” so funny!!

  6. Die een in die groen karretjie is so ek!

  7. van alles en nog wat
    bracht
    de glimlach op de donderdag๐Ÿ˜‰

  8. Granny duty–hou nooit op nie!

%d bloggers like this: