RSS Feed

Sondag – Oeps nee, Maandag kopies!

Oooo dis ‘n heerlike luilekker dag… ek sit en gaap van rustigheid.  ‘n Vriendin sê vanoggend hulle kan gerus Maandag by die naweek voeg, dan sal dit nooit weer blou wees nie.

Ek het ‘n paar kopies vir jou wat jy sonder stres kan koop en as daar niks na jou sin is hoop ek dat jy tenminste sal glimlag. Ek hoop jy het ‘n heerlike dag.

10590569_10152434715067819_3400992315534473154_n

54177

936011_632634916783055_1054928203_n

11811437_957262224320321_2833075607443159666_n

11800606_1059966034013837_4895529894668910603_n

11863493_10207181052514186_8100673477309251046_n

33 responses

  1. Daai beanbag sal werk!! Maar nie die fets nie…

  2. mogge Tina
    en heb je nog naar de kaart gekeken ?
    geniet de dag

  3. Ek’s net bevrees as Maandag nie meer blou is nie, gaan Dinsdag summier begin blou word.

  4. Ek is mal oor die stress station.

  5. Jy het darem altyd die lekkerste foto’s en idees!

  6. Hier is nie iets wat ek baie graag wil he nie. Die Anti-Stress station is oulik.

  7. the exercise block is my kind of of block

  8. gaan nou daai wekker bestel vir my een dogter, sy kraai koning tot diep in die nag, dan kan sy
    om die dood nie in die oggend wakker word nie

  9. Ek wil heen en weer wieg op daardie swaaikar of is dit karswaai?

  10. Dis ‘n redelike mislike, koue, winderige dag aan die Suidkus – ek sal die bean bag neem.

  11. 1. Jis! Dis darem ‘n baie groot, swaar blok daai.Ek gebruik altyd ‘n hondekos blokkie. Makliker om dit onder die bed in te skop sonder om ‘n toon seer te maak.
    2. Slegs vir tandarts spreekkamers. Ek is nie ‘n tandards nie!
    3. Soek daai fiets! Waar kan ek een kry en wat kos hulle?
    4. Nodig nie ‘n wekker nie. Ek het ‘n 65 kilo St Bernard wat 6 uur elke oggend op my spring om haar uit te laat.
    5. Skoppelmaai is ‘n goeie idee. Lekker gerieflik en min kans vir ‘n kop-aan-kop botsing!
    6. Soek nie die bean bag nie maar die dametjie sal goed pas in my kombuis. Sy het darem ‘n wit bloesie aan en dit lyk altyd mooi as die skottelgoed wasser en die yskas en stoof dieselfde kleur is. Daai broek wat sy dra pas ook mooi by my kombuis vloer!

    • hehehehe jou hond is soveel groter as die blok, jy is sekerlik moeg as jy om hom gehol het?

      Die fiets is ‘n kunswerk dink ek.

      hehehe… met so groot hond het mens skerlik nie ‘n wekker nodig nie

    • Ja kragenhai jou blerrie seerot… hoe lyk dinge? ek dink die girly in die beanbag is opsioneel, only for display porpoises…

  12. ik kies voor de fiets😉
    stres ken ik niet , heb net het Huishaten klaar , zo nog ff om eten en drinken en verder in de rust mode
    morgen weer aan de wandel
    geniet de dag

%d bloggers like this: