RSS Feed

Het jy geweet? 4

Ek het die volgend paar ‘feite’ opgespoor – of dit behoorlik nagevors is, sal ek nou nie weet nie, maar vind dit interessant en soms laat dit my glimlag.

Het jy dit geweet?

Mmmmm beteken dit nou dat dit waar is?

11223966_957846774261866_7486377741708574311_n

Dis nou wat ek vriendskap noem.

11855805_958816557498221_2901345212967756895_n

Eish… vat maar verby

11825995_958324184214125_8084464889309634684_n

Nou moet mens maar ‘n paar groen lense kry!

11811461_958816180831592_3290393738170134227_n

Ek het baie respek vir sulke optrede. Ook vir sterre wat baie geld vir liefdadigheid skenk.

10983326_958816020831608_2448687960746731748_n

Ons het ook sulke jong mense nodig

11836748_959363860776824_6419425781507694082_n

27 responses

  1. Die padda troeteldiere van die spinnekoppe is cool. Taylor Swift was ook nice met haar optrede.

  2. ‘n Klomp insiggewende, moedgewende foto’s… behalwe die een van die spinnekop. Hy hoort nie hier nie!

  3. Ekt gedog dit sou blou oe wees… noe groen

  4. Die tweeted foto is my gunsteling

  5. Ik denk dat ze allen waar kunnen zijn , maar net zo makkelijk waar
    ik zeg alle waarπŸ™‚

  6. Amazing……… especially that last one.πŸ™‚

  7. What every man…..my vinger het weer gegly.Deesdae sien ek dat my gesiggies nie werk nie.Weet jy dalk wat verander het,Tina?

  8. Ek dink dat die boek se titel moes wees “What every thinks apart from sex,sport and racing cars.” Dan sal die boek dalk leeg wees.πŸ˜†

  9. 1. The book may be a bestseller but it should really be titled ‘What every woman thinks every man thinks about apart from sex’
    2. True!
    3. I don’t know.
    4. True.
    4. I don’t know Taylor Swift or what deaf students are going to do with tickets to a concert, but she is pretty.
    5. True. This guy should be working for Eskom!

%d bloggers like this: