RSS Feed

Glimlag

Voor jy sien is jy al al in Augustus … nou moet ons wag vir die wind (eish)  en die stof voor die eerste lentereën val. Ons het ‘n heerlike rustige naweek gehad, maar nou is die werkers weer fluks aan die werk.

Het jy darem die naweek geglimlag? Indien nie, hier is jou kans. Hoop jy het ‘n lekker week

1898094_618066471591780_34479218_n

271296

10365929_680029002032230_6202309596429035906_n

bfec9e0aeaead4f39d825f5f9993dace

10429849_692570180847918_7677324834270590516_n

11267392_10153401559261970_4052611143995371814_n

11242431_442370419283915_2909542237941781615_n

 

32 responses

  1. Ai toggie, ek moet vir myself so ‘n gesegte bokant my wasbak aanbring en die spieël verwyder.😆

  2. HH staat bij mij voor HuisHaten
    bij de meesten beter bekend als huishouden
    ik houd er nog niet zo van🙂

  3. Die spieël ja. Ek soek so een.

  4. Die badkamer sonder spieël pas my deesdae!Lekker gelag,dankie Tina.

  5. Ek en my man het nou so lekker gelag!!

  6. Het vandag gedink jy is seker bly jy woon nie meer naby die hof nie…

  7. Thanks for the smiles. “Student Loans”….:lol:

  8. nu ik had een heel fijn weekend , zo je hebt kunnen zien
    maar ook dit hier bracht een mooi glimlach🙂

  9. Hehehe! Ek hou van die Cheetah, maar ek dink dis ‘n gecheat!

  10. Verseker ‘n glimlag op my gesig gesit!! hehe! En sterkte met die rooi Vrystaatse stofstorms……

%d bloggers like this: