RSS Feed

Vrydag Byskrifte

Hier waai ‘n yskoue wind reg van die Suidpool af.  Gewoonlik staan almal se skuifdeure oop maar vandag lyk alles onbewoond.  Ons hoop maar dit word effe warmer word. Ek hoop jy het ‘n heerlike naweek!  Dankie vir die deelneem/inloer.

1

11811569_1080181112025965_488217379146741406_n

2

509c544d8b605a2d549ec579f43d8d3f

3

11015775_801773746609992_205545975142950357_n

4

54150

5

a71994230995531f066c67234564efd9

6

11013525_1080723035305106_2157777078967155359_n

41 responses

  1. ja ik had een heel fijne wandeling

  2. Ek bibber ook,maar jou foto’s maak my warm! Dankie daarvoor.Kruip onder die komberse in en lekker naweek vir jou.

  3. Hei, Tina! Brrr, hier by ons ook.
    1. “Ja, en…?”
    2. Harry Potter doen diensplig
    3. Meer kreukels as die beddegoed
    4. Lekker lui
    5. Reus ruik mensvleis
    6. Hoe ver is dit nog?

  4. Net so koud hier in die kaap! Die ouens op die besems is baie snaaks!! Geniet jou naweek!

  5. Die ou voëltjie is darem maar kwaai. Hy sal nie nonsies vat van n lekker happie nie. Hier is dit ook koud en onplesierig. Het worsbroodjie verkope gehad vandag. Was heel mieserig. Gaan hopelik more my laaste kwilt lap kry. Sal wys as ek dit gekry het.

  6. I adore the dog and cat ones.🙂 The bird’s expression is priceless. Love the guys on their broomsticks. Have a great weekend. xx

  7. of ik moe wordt ?
    nee ben ik ook niet , maar morgen vroeg op en een lange wandeling
    dus wil ik uitgerust zijn , toch

  8. Die hond lyk asof hy in ‘n hotelkamer uitgepaas lê na ‘n rowee aand

  9. Hier in Pretoria het die Augustus-winde ook n dag te vroeg aangekom! Hoop jy’t ook n baie lekker naweek, Tina!

  10. monicahaddad01

    Daai kwikkie kyk presies soo die kwikkie wat op my botterbak kom sit en vra waas die brood?

  11. 1 Wat kyk jy?Is ek vir jou mooi?
    2 Witch force
    3 Wat is die slaap ‘n wondersoete ding…
    4 Moeggeploeg
    5 Fee fie fo fum I smell the blood of an American!
    6 Pug of war

    Ok, bietjie corny maar ek het darem prober!

  12. The photo of the man ‘eating’ the jumpers is clever.

  13. wij krijgen nu weer wat echte zomer
    jullie misschien wel ijs om op te schaatsen :0
    1. wat kijk je nou , heb ik soms wat van je aan

    2. je hebt heksen en heksen , wie het laatst binnen is betaald een rondje

    3. als of jij zelf de schone slaapster bent

    4. oprotten anders stuur ik Shen Yun op je af

    5. die lust er wel pap van , soldaat zijn is hem met de paplepel ingegoten

    6. tenzij dat beessie linksvoor rijd, anders is het een Engelse auto

    fijn weekend

  14. Dis nou so koud in Durban dat tot my St Bernard ‘n plekkie in die son soek!

  15. Het nogal vanoggend my vensters wyd oopgehad vir die heerlike son. Nie vir lank nie. Die wibd is nou skoon ys en môre klink my is die maksimum maar 10! Bly warm en gesond!

%d bloggers like this: