Ek het nog ‘n paar interessantes gekry wat ek graag met jou wil deel… dalk sal dit jou ten minste laat glimlag so op die blou Maandag.
Tandesorg is so duur en ek verstaan nie altyd waarom ouers derduidende Rande op ortodonsie uitgee, terwyl ek geen skewe tand sien nie.
Eeeeuuuuwwww ek is bly dit werk nie so by mense nie, dan was ek vandag ‘n loser?
Ek sou graag vir uil-tieners wil skoolhou – sonder oogrolle.
Gek glo ook elke mens moet sy lewe opkikker met ‘n speletjie
Aha … hulle kies daarom seker die swaarder dames…
Siestog wat van die kinders?
Baie interessant!
Lekker as jy inloer
Altyd ‘n groot plesier!
Die lewe is vol dinge. Sou nie my man uit daardie kasteel gedra gekry het nie 😯
hehehehe ek dink ‘n paar het gehoop hulle kan hom maar agter laat?
Die goed wat mense aan hulself sal laat doen om “mooi” te wees…
Ja dis waar.
Thank you for sharing! 🙂
Thank you!
hahaha
ze zijn allemaal geweldig
mama Dracula
mannetje wordt vrouwtje
zijn wel de meest vreemde 🙂
fijne week
Ja ek is bly dit werk nie by mense so nie
😉 nee echt niet
Dankie! Heerlike interessante opkikker!
Dankie …