Eish… net toe ek begin rugby kyk , druk hulle ‘n drie… Nee ek moet maar liewers iets anders kyk …
Kom ons kners op ons tande en glimlag…
Eish… net toe ek begin rugby kyk , druk hulle ‘n drie… Nee ek moet maar liewers iets anders kyk …
Kom ons kners op ons tande en glimlag…
wat betekent jij ?
dat is een persoonlijk aanwijs woord
vaak zegt men U , tenzij dat niet verplicht is zegt men ook wel jij
Ooooo dan verstaan ek nie die grappie nie …
welke grap ?
Op jou blog… van die mense wat hulle hemde so uittrek?
aha filmpje van André en Corry
dat was een leuke hé
jij is in het engels you
Ek weet van you jy en jij maar verstaan nie waarom hy 3 keer JIJ op sy hemp had nie
aha een opmerking eigenlijk uit woede
hulle lyk nie eintlik kwaad nie? Ek weet nie daar is dalk fout met my sin vir humor
zij spelen een spel zeg maar , met alles wat ze normaal zouden zeggen van te voren op een shirt gezet
je moet het zien , is niet echt uit te leggen
Ek kon dit hierdie keer sien … dis seker maar my taalgebrek
Ek soen Sebastian op. Druk hom honderdkeer ‘n dag en verlang my dood na hom in die nag. Dis nou my Pinto.
hehehehe jy sien dis wat vroumense doen!
Dankie vir ‘n lekker glimlag op ‘n nat koue Sondag.
Dankie Warm bly!
Ag ,dis almal so oulik!
Dankie!
Wat n leker manier om n Sondag op af te skop. Dankie Tina!
Dankie… mens moet die blinkkant bo hou!
😀 Love the lioness with th camera.
Yes but I am glade it is not mine
😀
I am ravine 🙂
ja m’n huisje ook weer bijna schoon , morgen nog wat
dan kan ik weer weg gaan als het mooi weer wordt 🙂
Jy is fluks!
🙂 Ek ken nou nie so mooi van rugby nie maar ek dog hulle druk deesdae viere. Maar met vandag se inflasie kan dit ok gerus sesse wees!
hehehehe… ek ook nie regtig nie maar soms raak ek onrustig en skakel dan in. Ek dink nie ons is op ‘n hoogtepunt nie. Nou meoet nog net Argentinië ons wen…
Nie geweet daar was rugby hierdie naweek nie 😉
Ek is ook jammer ek het gekyk … mens kan allerhande verskonings uitdink maar hulle is nie goed nie.
ik kan niet kiezen
de glimlach is dan ook groot 🙂
Dis juis die idee!
My favourite is the kangaroo mom 🙂
Myne ook