RSS-toevoer

Vrydag Byskrifte – Dieremaniere

Die weer is vreemd hier in die Noorde… dis bewolk maar nie eintlik koud nie. Dalk kry ons ook ‘n bietjie reën. As jy te veel reën gehad het kan jy gerus bietjie aanstuur.

Hoop jy het ‘n heerlike naweek. Dankie vir die deelneem/inloer.

1

11053182_508902205929561_6787897435134779504_n2

11206946_509243855895396_270982479384703923_n3

11750683_1475304272781368_5078340796261905283_n4

11751780_10153228350386977_7659311887668294108_n5

11695964_10153228441131977_6935042445253480987_n6

11754104_509791225840659_882149936419343209_n

38 responses

  1. these are so cute man

  2. 1. Ah, The sound of music…..
    2. Tell me when it’s over
    3. He went to Paris
    4. Ain’t that a shame?
    5. Floating world
    6. I hear you knocking

  3. Kostelike fotos! Lekker gereen hier in die Kaap in, vandag pure sonskyn.

  4. 1. O, Lord, its hard to be humble!
    2. Jy is ons Lama!
    3. As ek groot is, gaan ek ook so scary lyk!
    4. Probeer net om HIER verby te kom!
    5. Die paparazzi sal my beslis nie herken nie!
    6. Wat kyk jy?

  5. 4) Hoekom is jou ore so groot?

  6. 3) LaMa, LaPa en LaatLam …

  7. Sewe mm gehad…die Gautengstof bietjie vasgevat,maar vandag was dit bibberkoud!
    1.Loomleeu.
    2.Lamalekkies.
    3.Pronkpeertjies.
    4.Diere-indaba.
    5.Seekoeiskip.
    6.Skattige skapie.

  8. Hei Tina, net toe ek verlede week my byskrifte wou pos, verloor ek die hele ding! Toe gee ek sommer moed op… Maar hier is vandeesweek se poging, soos altyd, met dank aan jou.
    1. Aa, die wind deur my hare…
    2. Ouerliefde
    3. Meneer en (“little brown job”) Mevrou
    4. My baas vra waar’s die goue eiers?
    5. Veerboot
    6. Skapie-Mê

  9. 6. n Skapie. Herinner my, twee weke gelede sou jy se^ waar Carol is. Hoe lyk dit met n h
    int ?

  10. als ik niet op stap ben , of fiets
    heb ik mijn HuisHaten en m’n PCtje
    maar met mooi weer , laat ik de boel de boel
    en ben ik weg in de natuur
    morgen komt hier storm en veel regen
    pak maar wat je pakken kan 🙂

    1. stil nou , ik wil slapen

    2. met z’n tweetjes tillen we het wel bij de oren op

    3. heb jij nu 2 spiegeleideren gejat

    4. 3 op een rij ! hallo waar is de derde ?

    5. Camouflage vergeten

    6. ja hallo , ook goeden morgen

  11. Dit het toe gewerk toe ek die reën vir julle gestuur het.

  12. I enjoyed looking at your animal photos.

  13. Thank you for the fun and cute photos! 🙂

  14. Sweet little laamatjie! 🙂 Happy weekend to you.

  15. Ag dis so cute!! Dis koud hier by ons in die Kaap en het lekker gereen ook! Lekker naweek!

  16. Dit is die dierbaarste foto’s!! Ek kan nie een uitsonder nie, dis almal pragtig! Ons het laasnag en vanoggend heerlik reën gehad. Dit is bitterlik koud en die wind is glad nie n plesier om in te loop nie. Hoop julle kry ook alhoewel dit nie lyk of die kouefront tot by julle gaan nie. Geniet n wonderlike naweek!

  17. Ha, we humans can take an example here! have a lovely weekend! xo Johanna

  18. Reen al hele week so aan en af hier Tina.

%d bloggers like this: