RSS Feed

Het jy geweet 2

Die son skyn helder vandag maar die wind het n ernstige byt. Ek deel vandag weer ‘n paar dinge wat ek nie geweet het nie… nie dat mens daar iets mee kan doen nie en op my ouderdom vergeet ek dit in ‘n oogwink.

Hoop jy geniet dit!

Ek kan heeltemal verstaan hoe ‘n man die een sou uitdink…

11539725_950889351624275_1751530811569475288_n

Eeeemmmm dis makliker om lief te raak vir iemand as om verlief te bly? Wat dink jy – sal jy weer verlief raak op jou maat?

11703336_951218701591340_1749745979138240847_n

Grusaam … ek hou meer van die ander een.

11053717_950802448299632_3035766329890864735_n

Wow,  dis die beste nuus ooit!

11755630_951218348258042_8165094032492759090_n

Dit was eers vir my gruwelik, maar dis dalk ‘n goeie manier om te gaan?

11781809_950803028299574_6282906062725987919_n

Dis ‘n briljante idee

11737849_950894281623782_6785747115467023965_n

 

41 responses

  1. Interesant, ek hou van die sjokolade een die meeste😊

  2. Baie interessant!

  3. Sjoe! By elkeen sou ek iets wou sê… soos… jokkies sal STERF net om te wen? Maar dis seker galge humor.

    • Ek wou dit eers nie plaas nie want dis daem te grillerig maar toe dink ek dis eintlik ‘n goeie manier om te gaan, net jammer hy het nie geweet hy het gewen nie, of het hy juis dalk wel…

  4. ja slim katje hé🙂
    heeft ie van mij geleerd hihi

  5. Very interesting snippets. I have a couple of bars of dark chocolate in the pantry, just waiting for the opportunity to do my teeth some good.😀

  6. Love that bit about chocolate🙂
    The tidbit about the fish in the rice paddies was interesting. Wonder what the fish taste like.

  7. A wonderful series! Thank you so much for sharing.🙂

  8. monicahaddad01

    Nou toe nou!

  9. Baie interesant T maar ek dink dit is tyd dat daar daadwerklik opgetree word ivm jou subtiele haatspraak teenoor die uiters sensitiewe manlike geslag!…die een van Cinderella is ‘n riller (dink ek terwyl die sjokelade in my mond smelt.)

  10. Die sjokolade inligting geval my baie!

  11. Ek gaan nou DADELIK my tande met sjokolade versorg.

  12. Die vis een is briljant en sjoe vietnam se Aspoestertjie klink na ‘n riller. Oulike chappie-papier artikel😉 ek hoop jy doen nog🙂

  13. Dink net hoe lekker kan dit wees om wéér op my eie man verlief te raak, en heeldag tjoklits te eet!!!😉

%d bloggers like this: