RSS Feed

Sondag kopies

Hierdie naweek is die werkers se ‘huis-toe-gaan-naweek’ en daarom is dit salig stil en rustig. Hulle moet aan die einde van die maand die woonstelle oorgee en ons kan nie wag daarvoor nie … Een van die nuwe intrekkers het al die naweek ingetrek. Die woonstelle is baie gewild en amper almal is verkoop.

Ek hoop daar is ietsie ouliks vir jou om met die oë te koop tussen die kopies en indien nie dat jy ten minste sal glimlag.

‘n Ryding vir enkelinge

11207278_10155804333065015_8509002579000462529_n

Dalk oorweeg jy ‘n nuwe beroep?

11752168_948763778503499_7273159908950693505_n

Hulp met hoofpyne… organiese natuurlike probleemoplossing.

11696026_612793902156372_2631213858547282340_n

Ek gaan beslis vir my so een soek … aan die ander kant ek koop gewoonlik gesnyde brood.

11752093_10155807327815015_5527766268549567592_n

Dis net vir werkende mense … ons afgetredenes gebruik nie meer ‘n wekker nie.

11695872_948763425170201_2901569318072758258_n

Dit gee nuwe betekenis aan die braai…

11223864_10152899290347111_8649909239891260640_n

48 responses

  1. Zulke Zondagaanbiedingen kom ik hier nooit tegen.

    Moet ik maar jullie kant op verhuizen?

    Vrolijke vakantiegroet,

  2. Ek reken jy sal daai brood staaadig moet sny.

  3. Ai toggie, die ou sal vir hom ‘n groter braai moet aanskaf!🙂 En ek het die koei met die hoofpyn geniet!

  4. Genugtig! Hulle hulle ‘n olifant geslag vir daardie laaste steak?

  5. dus vor jou hoeft het niet te regenen🙂
    hier net een paar kleine buitjes , morgen en de komende dagen mooi weer
    fijne avond

  6. Groot bees om so ‘n steak te lewer

  7. I could do with that puzzle alarm. My music just sends me back to sleep again.🙂

  8. die mes wat toast is ‘n oulike mes!

  9. Dai wekker sal net toelaat dat my dag moerig begin.
    Ek hou van die mes

  10. Daai alarm clock sal in pieces wees as hy my wakker maak. Ek staan op wanneer ek klaar geslaap is – klaar!

  11. LOL that is a very small BBQ ….have a lovely Sunday, Johanna

  12. nee zit niets voor me bij😉

  13. Hou van die kar, die roosterbrood en die braai

%d bloggers like this: