RSS Feed

Vrydag Byskrifte

Sjoe, die ysige wind sny deur vel en been.  Toe ek vroeër die week pannekoek bestel het vir die inwoners, het ek nooit kon dink die weer sal so lekker saamspeel nie. Dis ook die lekker van afgetree wees, jy kan op so koue dag knus by die huis bly en broei, inkleur of sommer net met ‘n boek opkrul.

Hoop jy het ‘n wonderlik naweek. Dankie vir die deelneem/inloer.

1

1604877_849595815132952_2302856511182361041_n2

11012905_10155807351470015_7214107575715688478_n3

11218221_10155804321420015_3234837629188902509_n4

11738050_10155807354090015_6179026997876121952_n5

10155078_922071254498467_6297662529726879077_n6

11738138_10155798996355015_8510421446845893566_n

32 responses

  1. 1. Guilty as charged
    2. Good times roll
    3. I don’t like Mondays
    4. Hit the road Jack
    5. Should I stay or should I go?
    6. Child in time

  2. Jy maak my dag!! Lekker naweek!

  3. Thank you for the laughter on Friday!😀

  4. Haha, die babatjie ae uitdrukking is kosbaar! Lekker naweek!

  5. Oulik soos gewoonlik.Ek is te verys om aan byskrifte te dink.Geniet jou naweek Tina…onder die komberse met pannekoek en koffie!

  6. Lekker tema, oud en jonk. Ek hou veral van nr 3.

  7. niks geen kouwe dag
    bloedje heet en benauwd

    1. goh wat kan die ouwe snurken zeg

    2. goed bezig hé

    3. jong geleerd oud gedaan

    4. samen uit samen thuis

    5. waar ben ik dan nu toch beland

    6. hoe ouwe hoe gekker

  8. 1. Pa slaap nou kan ek maak net wat ek wil
    2. Ouma is lus vir MOVE
    3.

  9. 1. Pappa weet nie wat se geskenk ek op die bed gelos het nie….
    2. Saai Die watlemoen, saai die watlemoen…
    5. “Honey, I think we’re washing the car in the wrong river”

  10. 1.Lekker parseltjie wag op ou droogtiet 2. Pragtige jong orthopeed wag met my nuwe heupe.

%d bloggers like this: