RSS Feed

Het jy geweet

Ek hou nogal van die webwerwe wat aan FB gekoppel is.  Een wat ek baie geniet is  Fact that will blow your mind

Interessante feite (weet nie regtig hoe goed dit nagevors is nie) soos daardie tyd met die Chappies papiertjies. Ek deel graag ‘n paar waarin jy ook belang sal stel.

11402970_939590882754122_2107378647544192231_n

11667503_945055535540990_7926484783230389553_n

Nooit ooit kry jy my daarop nie!

11695982_945297148850162_2049149590574790157_n

Jy is dan ook naby jou geld in die Switserse bank!

11262120_939588692754341_6324296403215304353_n

Jy kan maar in die bos gaan stap want niemand sal op jou kop k#k nie.

11704834_945715015475042_6164110684828846281_n

Sekerlik was sy blond?

11667364_939590342754176_6047048925828808553_n

32 responses

  1. Jollie snaaks..jou kommentare. Heerlike naweek aan jou.

  2. Dankie vir die interessanthede!

  3. As kind was ek bang vir hoogtes, in later jare het ek roller-coasters in Chessington en LEGOLAND gaan ry. Tientalle kere na mekaar, deesdae in Ballito ry ek op die microlights wat uitgaan oor die see. Ek sal ook foefie-slides doen. Vrees is ‘n natuurlike menslike reaksie, hoogtes, spinnekoppe, slange, vlieg etc.
    Ek vang so af en toe ‘n slang, rot of spinnekop in die huis. Ek gaan hulle nie aanhou as troeteldiere nie, maar vrees help niks🙂
    Vrees is egter irrelevant as jy eers besef jy het ‘n keuse. As jou vliegtuig val dan val hy, vrees maak geen verskil aan die uitkoms nie. Om vrees te oorwin kan moeilik wees, maar daaarna LEEF jy!

    • Ja ek stem saam… ek het vroeg in my lewe besluit mens kan nie bekostig om bang te wees nie want so sal jy nooit kan lewe nie. Ek was nog altyd ‘n beter toeskoeur as deelnemer en noudat ek oud is, is daar niemand wat meer daaroor wonder nie.

  4. hehehehe ek hou van jou kommentaar by elke prentjie. ‘Sy was sekerlik blond’ het my so erg laat lag dat ek nou ‘n skoon hemp moet gaan aantrek want ek was besig om koffie te drink toe ek hier kom lees het.

    My hemp is vol koffie en ek blameer jou lol

  5. ‘n Paar interesante feite.
    Ek het jare laas ‘n Chappie gesien😉

  6. LOL @ the lost woman story.🙂

  7. ik zit weer in de spam ???

  8. hi Tina
    was het lekker op m’m blog🙂
    hier was het interessant

  9. Dit gee nuwe betekenis aan “ek wil myself vind”.

  10. My maag draai (nee ek is nie ‘n Sloth nie🙂 ) net om na daardie Skycycle te kyk….. watwou nog daar doer in die lug trap.

  11. Interessant, ek het slegs van die eerste een geweet.
    Daai Skycycle lyk bietjie geroes en se nou ek word moeg…

  12. Dis beslis baie interessant!. Baie dankie vir die deel!

%d bloggers like this: