RSS Feed

Sondag Kopies (18N)

Dis ‘n heerlike rustige Sondagoggend hier op die landgoed. Hulle voorspel 24 grade en daar is nie ‘n wolkie in sig nie.

Hoop daar is iets ouliks onder die kopies wat jy sou aanskaf.  Hoop jou dag is heerlik!

427078_10150600787777281_1056235728_n

10984125_915533361852314_8767161733637971635_n

World-most-luxurious-bathrooms-112-718x478

10488159_656102821186596_1470564506797890525_n

11659416_10204539161825040_6094581827451927901_n

11169246_405870862947417_3091909455208604229_n

34 responses

  1. I love the bath with flowers! 🌸

  2. ek lief die ontbytmaker. Die tannie sal ek ‘n miss gee.🙂

  3. Moet vir my so reënkas kry…. sal sooooo graag skoonseuns se kommentaar wil hoor😆

  4. Daai tannie sal mos enige reenbui wegjaag! Tina, waar koop ek so ontbytmaker?😉

  5. 6. Mag die Suomo tante my nooit onner kry nie.

  6. Ha ha , ja ek sien hoekom dit geel moet wees!

  7. Ek sien nou hoekom dit beste is vir reënjasse om geel te wees…swart klink natuurlik beste! Hoe op dees aarde kry mens asem met daai kop mus ding?

  8. Ek wou mos nie ag slaan op die N-waarskuwing nie!

  9. Oh my goodness, that thing in the first photos look like a pumpkin gone bad and would cause a serious case of claustrophobia! LOL, have a great Sunday too, Johanna

  10. nee geen vragen verder🙂

  11. scrapydo2.wordpress.com

    Moet ook n bad kry om in tuin te maak.

%d bloggers like this: