RSS Feed

Vrydag Byskrifte (18N)

Waarskuwing: Nie vir sensitiewe lesers.

Oooooo ek is laat, maar ons het op ‘n vreemde tyd beurtkrag gehad. Ek het heerlik sit en inkleur en radio luister.

Hoop die naweek is na jou sin. Dankie vir die inloer of deelneem.

1

11173349_1046415952067491_8327950596814401733_n2

11032698_10153014096277183_7132343119640551858_n3

11695018_1104496616279639_4121685891681470306_n4

d8192a3c9d62a01af6c08ad3501cf6f45

11709508_1103129483083019_1414112440123499707_n6

11707584_1104505056278795_1559302176854856333_nVir al die manne met ‘n probleem is daar ‘n oplossing op die Litnet blogs… sug… waar gaan die wêreld heen.

36 responses

  1. 😀 Geniet jou naweek! Jou foto’s laat my altyd lag!

  2. 1.Kattebadtyd.
    2.Hangmat.
    3.Voëltjiepet.
    4.piesangskilpruik.
    Lekker naweek,Tina.

  3. Lekker man! Sal die man se swembroekie van krimpbare materiaal wees wat geskrik het vir die water?

  4. Thank you for the fun post.😀

  5. Hallo Tina, Vrydagaand en ek kan byskrifte speel – lekker!
    1. Ek’s nie lus hiervoor nie – is jy?
    2. Deurtrekkertjie in neon-groen
    3. Ek het die pet en ‘n voëltjie – nou moet ek nog net gholfstokke kry
    4. Banana split
    5. Maar mamma, my magie is nog vol…
    6. Mmm – my suigstokkie het lekkerder gesmaak

  6. ha die Tina
    ik denk dat al mijn reacties bij jou in de spam staan

    1. nog ff wachten , bijna op temperatuur

    2. moeders mooiste

    3. ff naar het vogeltje lachen

    4. mooie muts

    5. goed slapen is zo lekker

    6. jij bent de liefste

  7. Ai, dis darem maar lekker om so uit te rek ne!

  8. Thanks for the Friday smiles. I don’t think your ‘Borat’ wanabee is nearly as sexy as mine.😯 https://anotherday2paradise.wordpress.com/2014/03/23/silent-sunday-borat-the-waiter/

  9. monicahaddad01

    Nommer 2 is daar net een woord voor; Selfvertroue!

  10. Daai outjie met die piesangskil is beter bedeeld as die ou vettie …

  11. Oeps, daai tannie moet diet of kaal loop! Pragtige foto’s, soos gewoonlik. Ons was nogal gelukkig met geen beurtkrag hierdie maand, sover in elk geval. Jy moet n wonderlike naweek geniet!

%d bloggers like this: