RSS Feed

Vrydag Byskrifte

Ek was effe stil die week want daar het weereens ‘n posstuk in my posbus vasgehak en ek moes vir die soveelste keer no ‘n ander posbus oorgaan. Dankie aan my IT man wat my darem betyds terug op die lug gekry het.

Hoop jy het ‘n lekker naweek Die Kaap se koue is op ons vandag en dit is trietsig met ‘n koue wind. Die bouers werk dat dit bars want hulle moet ‘n deel van die geboue Dinsdag afgee, maar gelukkig is die kragopwekkers stil (Dalk is hulle brandstof op?)  Dankie vir die inloer/deelneem.

1

10405297_1015138795163228_8723841258841622448_n

2

10616026_1015138718496569_2231739173208913468_n

3

11150465_10153311953008787_1903023493419700098_n

4

11540896_1015138715163236_870843488013415595_n

5

1962850_1019139261436716_7275822416764802454_n

6

11401108_10153520322787240_7520708240260892621_n

54 responses

  1. Leuke foto’s en schattig ventje

  2. Elkeen besonders op sy eie manier.🙂 Ek weet van ‘n mamma wat dit totaal byster geraak het toe haar tweeling ‘n hele paar pakke eiers so stukkend gegooi het. Die rou eiers het so tussen die novilon ingeloop.

  3. Te oulik😉 Veral die een in die tassie.

  4. Ek is nie vreeslik goed met die byskrifte nie, ek kyk maar net fotos. Dis oulik hoe jy gereeld ‘n bokser inwerk. Ek het grootgeword met hulle as troeteldiere. Ongelooflike honde.

  5. Prachtfoto’s!

    Zonnige groet,

  6. Sulke oulike kindertjies!

  7. 1 Watch my. Eendag gaan ek nog hierdie skoene vol staan.
    2 Wat is die volgende stap om eiers te skremmel?
    3 O vanity, thy name is baby!
    4 Fokkies! Wie het die gewigte gelaai!
    5 Kyk Ma! Mr Muscle!
    6 Dis hy ! Boks hom!!

    Lekker naweek Tina!

    (Gaan jy nog kom blomme kyk?)

  8. monicahaddad01

    Ai mens kan ook nie kwaad raak vier die gebroedseltjies nie. Alweer lekker foto’s dankie.

  9. Lekker foto’s,Tina!Bly warm en geniet jou naweek sonder die bouers.

  10. ik dacht gelezen te hebben dat je de foto’s kon zien
    maar de powerpoints in de plaatjes dus niet
    download eens powerpontviewer bij
    https://www.microsoft.com/en-us/download/details.aspx?id=13

    suc6 en een goede nacht

  11. dus het is koud daar
    en kunnen de schaatsen al uit het vet

    1. had je wat

    2. wat kijk je nou , heb ik wat van je aan

    3. klaar voor een verre reis

    4. ja hallo zeg , probeer het zelf maar eens

    5. kijk dat maakt moeder blij , hulp in de huishouding

    6. geef me ff de afstand bediening , vind er geen klap aan

    wens je een fijn weekend

  12. How funny!🙂🙂

  13. Ai is dit nou nie die oulikste versameling nie! Gee my sommer so lekker warm smile op my bakkies.

%d bloggers like this: