RSS Feed

Hulp

do-what-you-can-with-what-you-have-where-you-are-4

1. Help jy mense net as hulle vra?

2. Help jy mense net met sekere goed soos om hul plante nat te gooi,of die honde kos te gooi.

3, Help jy net mense wat jy ken?

4. Vertel jy ander as jy iemand gehelp het?

5. Sal jy iemand help van wie jy nie hou nie?

32 responses

  1. blij te lezen Tina , dat je de foto’s kan zien en waarschijnlijk ook wel de powerpoints
    fijne avond

  2. Nou sal ek eers.moet loop dink. Ek weet ek sal die hele wêreld wil help as ek kon….. maar soos die pastoor Sondag gesê het is goeie bedoelings wat nie oorgaan in dade nie, nutteloos.

  3. Ek stem saam met Skeletor, veral Nr.2!!! Ek is tog nuuskierig, wat het aanleiding gegee tot die vraag/vrae? Gee bietjie agtergrond-details jong.

    • ‘n Vreemdeling het gevra eb ek het gegee sonder om twee keer te dink. Ek het altyd vir die kinders gesê dat jy mense moet help om hulleself te help en hier vra ek nie eers nie – ek verbaas my vir myself soms.

  4. Wat jou mening ookal is T, jy is ‘n onbaadsigtige helper… Vra my, ek weet!

  5. Ek help maar waar ek kan!!

  6. scrapydo2.wordpress.com

    Ek probeer altyd help al ken ek nie mense of al vra hul nie! Dit het al baie probleme vir myself veroorsaak dat daar dan misbruik gemaak word! Nou staan ek maar eers bietjie terug en kyk die kat eers uit die boom!

  7. als ik kan helpen , met wat dan ook dan doe ik dat

  8. 1. Nee en dan wonder ek agterna WOU hulle ooit he ek MOES help
    2. Nee
    3. Nee
    4. Hang af
    5. Ja

  9. 1. Ek kom so min uit, maar as ek sien ek kan iemand help, sal ek aanbied.
    2. Ek help met wat ek kan doen. As jy my vra om jou kar se ratkas te service, dan is die antwoord: “Nee. Jammer.”
    3. Normaalweg sou ek. Maar die naweek het ek gesien dit is nie reg nie. Vreemdelinge het my mooi gehelp toe ek in die k_k was.
    4. Ek weet die Bybel sê mens moenie, maar ek kan ne help nie. Ek like van Brag.
    5. Ja. Tot my spyt kan ek nie altyd lelik wees met mense nie.

%d bloggers like this: