RSS Feed

Sondag kopies

Ek het lanklaas ‘n paar Sondag kopies aangebied en terwyl ek self vandag ‘n paar aankope gedoen het het jy dalk ook ietsie op jou wenslysie wat jy met die oë kan koop.

Geniet die Vadersdag – hier is dit ‘n heerlike sonskyn dag met baie stilte en vrede.

Hoop daar is ietsie net vir jou.

10351603_652327871507924_5161902895560745417_n

10940461_10153979406538084_7554231753970966124_n

11130272_1105311012827734_3325020728447261136_n

11081194_10153149960020119_420490843226978901_n

11112811_808442129244107_434844770089197809_n

11407162_10152980981706314_8612553399818967580_n11406901_10153080890794830_5715158438224420014_n

28 responses

  1. Blomme mooi. Braaiplan oulik

  2. that is the coolest braai I’ve ever seen

  3. Omw kyk die selfie shoes

  4. Daai skoene!!! Dis nou baie snaaks!!🙂

  5. ik ga voor de mooie vrouwen🙂

  6. Ek hou van die opvoubril!

  7. Very cool! I like #1🙂

  8. Daai braaiplan pas in my kraam,.

%d bloggers like this: