RSS Feed

Aanhaling uitdaging 2

Dag twee van die uitdaging:

I’ve been nominated by Nowathome to take part in the 3 days, 3 quotes challenge. Thank you, Friend!

The rules of the challenge are:

1) Thank the person who nominated you.
2) Post a quote each day for 3 days.
3) Each day nominate 3 new bloggers to take part.

My drie bloggers:

fietszwerver

tokeloshe

Rob Alberts

Hoop julle sal dit soos ek geniet !

11216798_10153414758290948_7971602516215920469_n

11 responses

  1. Daar is min dinge so wonderlik as om innerlike vrede te hê wanneer die herrie om jou los is. Dit is ook iets wat baie maklik gesteel kan word as jy dit nie oppas nie. Dis nou my aanhaling vir die dag🙂

  2. mogge Tina
    ik zie dit nu pas , ben het eens met die mooie woorden van Mandela
    ben ook vereerd met de nominatie , maar zou niet weten wat ik hier moest plaatsen
    en ook niet wie ik zou moeten nomineren en heb nu met mijn bezoek hier ook minder tijd online , dat ik wilde je vragen , mag ik iemand anders hier met de eer laten gaan
    geniet de dag

  3. Solank mens self vrede in jou het… dis nogal n lekker gevoel – nie altyd maklik nie.

  4. scrapydo2.wordpress.com

    Waar mense is is daar altyd n ongelukkigheid en jaloesie.Mooi aanhaling

  5. Wens daar was meer vrede in ons wereld!

%d bloggers like this: