RSS Feed

Aanhaling uitdaging Dag1

Nowathome het my uitgedaag en hoewel die winterweer my stadig maak, neem ek graag deel. Ek is dol oor aanhalings en het al ‘n hele paar boeke aangeskaf.

I’ve been nominated by Nowathome to take part in the 3 days, 3 quotes challenge. Thank you, Friend!

The rules of the challenge are:

1) Thank the person who nominated you.
2) Post a quote each day for 3 days.
3) Each day nominate 3 new bloggers to take part.

My drie bloggers:

Tannie Frannie

Lewies

Katrina

My aanhaling 1

1907540_10153417084785948_4913699178292658892_n

17 responses

  1. Aa, ek sien nou eers jy het aan my gedink! Sal die eerste een sommer nou gaan pos.

  2. I was suggested this blog through my cousin. I’m not certain whether or not this submit is written by him as
    no one else realize such particular about my difficulty.
    You are wonderful! Thanks!

  3. Ha-ha, dit was nie ‘n skimp nie. Die aanhalingdeel kan ek behartig, maar die verdere nominasies kan lol.

  4. Dis ‘n interessante een. Ek is ook dol oor aanhalings.

  5. ….sondeval-in-die-kleine…. jy se…. sjoe.

  6. scrapydo2.wordpress.com

    Daars hy! Lekker man!

  7. Ek is bly jy neem deel, Tina!

  8. snap dat je in de winter veel gaat lezen
    nee ik zal blijven wandelen hoor , 2 dagen wandelen 2 fietsen 3 wat anders🙂
    fijne avond

%d bloggers like this: