RSS Feed

Ek wonder maar net?

Jy is beslis slimmer en meer op die datum as ek – so vertel my bietjie of visums vir alle reisigers geld? Die staatsleiers wat hier is vir die Afrika beraad, het seker hier met hulle eie vliegtuie aangekom?  (Staan die vliegtuie nou in rye op O Thambo?) Het elkeen van hulle nou ‘n visum? Wat van hulle lyfwagte?  Is hulle beweging net tot die konferensie beperk  of kan hulle gou ‘n bier by die klub oor die straat gaan drink?

Wie moet Omar_al Bashir  in hegtenis neem en wat doen hulle dan met hom? Hoe is dit dat hierdie leiers net mooi alles doen waarvoor hulle lus het en daar gebeur niks met hulle nie?

Waar gaan alles heen? Wat gaan word van Afrika? Wie se verantwoordelikheid is dit?

nuttytimes-Africa-Atlantis-funny-humor-pic-750

 

19 responses

  1. West-Europese landen blijven arrogant denken dat zij het beter weten.

    Hoewel ik ook vind dat moordenaars veroordeeld moeten worden, wil nog niet zeggen dat ik als rechter overal over oordeel.

    Vriendelijke groet,

  2. het is 1 grote smerige politiek
    en het grote geld regeert
    dat was zo
    dat is zo
    en zo zal het blijven
    helaas

  3. As jy vir hierdie op Google soek sal jy antwoorde kry: “Do presidents require visas”. Daar is verkskeie tegniese punte rondom dit, maar die internet het webwerwe wat dit goed verduidelik.

    In meeste gevalle “geld” visums vir alle mense wat reis, maar dis soos padreels. Alle padreels geld vir alle bestuurders, of dit toegepas word al dan nie is ‘n ander saak. Jy kan die Suid-Afrikaanse konsulaat skakel van elke land en vra of hulle visums uitgereik het vir die lyfwagte, dit sal interessant wees om te weet.
    Ek is nie seker wie Omar moet arresteer nie, my beste raaiskoot is dat Speursersant Willem Van Der Merwe dit sal hanteer, dis nou as hy nie op siekverlof is nie.

    • Dis interessant dankie. Ek het vir ‘n oomblik van Waterkloof lughawe vergeet. Vanmiddag was daar ‘n praatjie oor die radio gehoor wat baie opgeklaar het. Dit gaan nog verrykende gevolge vir die land en selfs Afrika wees.

  4. Of Afrika ooit op sy eie voete sal kan staan, is natuurlik ‘n ope vraag.

  5. scrapydo2.wordpress.com

    Geld praat natuurlik groot somme!(Waar kom geld vandaan?) Dis nie eers so groot stuk wat nog bo water is nie. Net die seekoei se oortjies steek nog uit!

  6. These scumbag so-called leaders are a law unto themselves. They consider themselves untouchable and care nothing for the rule of law or the people who vote for them.😦

  7. Ek sien nou net op News24 dar die meneer sommer landuit is voordat hulle hom Maandag kon arresteer. Ek wil graag weet hoekom eers Maandag? Wou hulle hom kans gee om weg te kom? Vra maar net.

  8. Dis ‘n groot bekommernis!

%d bloggers like this: