RSS Feed

Vrydag Byskrifte

Brrr die dag wat so mooi begin, het trek nou toe en die luggie word yskoud. Ek hoop jy het ‘n heerlike lang naweek. As jy die lang pad aanpak , doen dit tog maar versigtig.

Dankie vir die inloer/deelneem. Jy kikker my naweek op.

1

ba5a3e0a730af31105b09b5058c2c47c

2

4030e3d9e434c363e59009f87fdbca9f

3

57e340b4a55cf9211d0be15a2aec3e6f

4

ff89a4e0b57a1d861ec504f3b8bc9529

5

5121aca52b30e95511b61b590179bbcf

6

1526294_1586452231614613_3578770631368249220_n

29 responses

  1. 1. Gaan hy val of nie?
    2. Gaap – ek is so moeg
    3. Harde werk en nou verkleur my mielie dan
    4. Feeling sad with you
    5. Oopketels… lekker bad ek nou
    6. Hierts hierdie is n goeie idee

  2. 1. Hold your head up
    2. Love me do
    3. If she only knows what she wants
    4. Lost again
    5. All I ever wanted
    6. Back in the saddle

  3. Ag die ou handjies is te oulik!! Geniet jou naweek!

  4. Hei Tina – jy kikker weer my naweek op!
    1. Driebeentjie-resies (of is dit nou sewebeentjie?)
    2. Vraat
    3. Biesie biesie bame, vou die handjies same
    4. ‘Ja’k…’, ‘Janee…’
    5. Glibberige jafel
    6. Nou vir daai geel trui!

  5. ik heb 1 lang weekend๐Ÿ™‚
    geniet het weekend en dinsdag de feest dag

  6. 6. Kyk hoe lyk Lance Armstrong nou !

  7. 1. samen sterk
    2. ik wil eten
    3. ja en nu !
    4. niet treuren , de bovendste waren sterker
    5. was jij m’n rug ff
    6. wat kijk je nou , heb ik iets van je aan

    ha die Tina ,ik ben niet thuis en minder online
    fijn weekend

  8. Bly warm en dankie vir die kuiertjie.

%d bloggers like this: