RSS Feed

Vrydag Byskrifte

Die winter het uiteindelik ook by die bosveld uitgekom. Brrrrr… dis sommer lekker koud.

Hoop jy is knus en warm die naweek. Geniet dit. Dankie vir die inloer/deelneem.

1

colorized-historical-photos-vintage-photography-8

2

11329979_1233484706677068_5941356901868752419_n

3

1453536_1233484773343728_3588639194781745891_n

4

934895_868306063203873_5116914304302000164_n

5

11140750_1233485073343698_1355353760639002680_n

6

10801505_872704226097390_8612944344249582488_n

26 responses

  1. Ag nee wil my kommentaar op ‘n Maandag nie werk nie. Ek probeer weer.

    1. Hier kom k** as hulle ons vang.
    2. En die idioot dink dit gaan werk.
    3. Voedingstyd a la Microsoft.
    4. Rudolf?
    5. Watter “remote” gaan wen?
    6. Dis nou “size 48B” koolkoppe.

  2. 1. Relative ways
    2. Help me girl
    3. Aint wastin time no more
    4. a sorta fairytale
    5. The name of the game
    6. Let it grow

  3. Hei Tina – het ons dan nie net gister Byskrifte gespeel nie?
    1. As ek eendag groot is
    2. Maar Ma, ek kan niks sien nie!
    3. ‘n Man so na my hart
    4. Feetjiepop
    5. As my gamer-pelle my nou moes sien…
    6. Jolig

  4. 6. Kerngesond 1-5 child abuse ?

  5. Koud, ja. Maar lekker? Ek dink nie so nie…. Ek soek my somer!

  6. My brein is vasgevries,Tina!Oulike prente..dankie vir lekker lag.Bly warm hierdie naweek.

  7. 1 . gezellig samen

    2. hoe vind je mij nieuwe bandana

    3. papa op z’n best

    4. Pipi Langkous in Camouflage

    5. dat gaat pa verliezen

    6. ik heb bloemkolen – mooie bloemkolen

  8. hmm nr 3 is sonder toesig van die Ma in die huis..

  9. Raairaai: Hoeveel koolkoppe in hierdie reeks?

%d bloggers like this: