RSS Feed

Beurtkrag… 1 – 4

Ja, ja ek weet ek het al baie oor beurtkrag gepraat, maar toe ek die nuwe skedule onder die oë kry, laat dit my dink ek moet nog ‘n paar foto’s deel. Die nuwe skedule is vir 24 uur en ek wonder waarom hulle dit nie lankal so gedoen het nie – waarom spaar hulle nie meer krag terwyl die meeste mense slaap nie? Vlak 4 is voorwaar ‘n riller met 2X per dag vir elke dag. Hoe lyk die nuwe skedule in jou omgewing?

lekker-kos-..-sonder-1

Loadshedding1

south-african-new-national-anthem-590x585

Sug… dalk moet ons net maar skouers optrek en glimlag.

06e412b8cdccfb845e80abdc7def4b1a

10980739_1375501435806245_2946443878933838009_n

f584e51ce97a004cfe2244f89a6f3b52

adcb4f74ece7700ba9abc53995e7e078

45 responses

  1. ha die Tina
    wat klinkt lekker🙂
    ik had een heerlijke wandeling bij heerlijk zomer weer
    fijne avond

  2. Ek hou van die nuwe landslied!

  3. Jy helder my dag sommer op!

  4. 😀 I’m so happy we haven’t experienced any loadshedding since our arrival here.

  5. Ek kyk nie meer wanneer ons krag afgaan nie.Dis elke keer ‘n verrassing en dan vat ek dit maar soos dit kom!
    Lekker gelag vir die dikbekpille…dis wat ons nou almal nodig het na al die manewales van ons “leiers”

  6. Belgie – Frankrijk – Zwitserland – Oostenrijk – Duitsland – Denemarken – Schotland en Noord en Zuid Engeland , in deze landen heb ik onder andere fiets vakantie gehouden en wintersport
    in Canada heb ik 7 jaar gewoond en vandaar ook door Amerika getoerd

  7. dus jullie worden nu vaker van de stroom afgesneden , begrijp ik dat goed
    ja dan is koken zonder stroom een goed idee , met z’n allen fikkie stoken en die dikke kip er op
    smakelijk

%d bloggers like this: