RSS Feed

Vrydag Byskrifte

Ek is ernstig besig om die internet te bestudeer vir sekuriteitshoendertjies vir die landgoed. Dankie vir jou inloer/deelneem. Hoop jy het ‘n heerlike naweek.

1

10473177_804961136219862_2599767567021850399_n

2

11046622_802188569867863_9106379403456161134_n

3

tiny-horses-35__605

4

funny-animal-outside-door-let-me-in-coverimage1

5

11295683_1607963442821105_947073192587948340_n6

10988511_10153252284795485_3260474166681994131_n

40 responses

  1. Fijn weekend!
    Ik heb genoten van de plaatjes.

    Zonnige groet,

  2. 1. Dude,looks like a lady
    2. Just what I needed
    3. Baby let me take you home
    4. Seen it all before
    5. I get around
    6. Once upon a long ago

  3. Daardie eerste foto het my myle se plesier verskaf op ons familiegroepie. Uiteindelik kon ek my skoonseuns so ‘n bietjie terugkry vir hulle alewige gekskeerdery met my. Vir hulle gesê ek gaan vir elkeen van hulle so ‘n pakkie brei. Jy kan dink waste kommentaar ek gekry het😆

  4. nu we hebben genoten hoor , bij prima weer door een schitterend landschap
    fijne avond

  5. 1. Donner dis lelike pakkies wat die tweetjies dra
    2. Dubbelsopie asseblief!
    3. Twin brother from another mother
    4. Helloooo iemand daar?
    5. Toe knyp ek my tjorrie onder my arm vas en trek met skreeuende bande weg
    6. My broekie is swaar van… nee toemaar

  6. Wat is n sekuriteitshoendertjie?

  7. Ek sal moet gaan vir professionele hulp om van foto 1 te vergeet. Vinnig!

  8. Hehe,ek soek beeste en ‘n brandslang vir my grasgroen swembad!
    Lekker gelag vir jou foto’s,dankie Tina.Lekker naweek.

  9. foto’s maken ? waarvan

  10. Hallo Tina.
    1. Hekelwaansin
    2. Paartie triek!
    3. Tweeling?
    4. Ons is hongerr!
    5. Een van die beste vakansies van my lewe was met daai motortjie
    6. Ja, ja – ek weet dis nie sand nie!

  11. Good laugh! Thank you, Rondo! Enjoy the weekend.🙂

  12. 1 . die staan er gekleurd op
    2 . ook een slokje
    3 . als je haar maar goed zit
    4 . hé laat ons ook ff proeven
    5. ouwe auto ziet er goed uit
    6 . ik wil een echte zandbak

  13. Ek had so ‘n Anglia, swart en metallic groen. Lekker naweek Tina!

  14. 1. Willy en Wally Warmers
    2. KatseTreat
    3. Kamoeflering 101
    4. “Ohh genugtig julle…daai Blueberry pastei ruik fantasties”
    5. Windgat
    6. “Nee ek weet nie so lekker of ek modderkoekies wil bou met pee nie”

  15. Jou foto nr 1 behoort enige voornemende kwaaddoener in die nag op die vlug te laat slaan! Ons is ook op soek na sulke hoenders, die hok is gereed. Geniet jou naweek!

%d bloggers like this: