RSS Feed

Vrydag Byskrifte

Dis ‘n heerlike naweek wat voorlê Die meeste werkers is huis toe so dis heerlik stil.

Dankie vir die inloer/deelneem. Hoop jy het ‘n heerlike naweek.

1

16717_464519603689887_8013445209325426973_n

2

Dankie aan Toortsie vir gebruik van die foto!

Dankie aan Toortsie vir gebruik van die foto!

3

1013317_372815226193659_2007022480_n

4

10460980_823160471067139_684886823795076969_n

5

1922429_398705376937977_7605011387685693627_n

6

10006438_395751467233368_1918324454048878484_n

37 responses

  1. Nommer 3 is pragtig. XX

  2. Daai ou met die valstande is erens in Noord Kaap as ek die kar se registrasie reg lees.
    Fijne Sondag!

  3. ik werkte sinds mijn 12de op een boerderij , ging ook naar de landbouw school en was veeverzorger van beroep , nadien een jaar gemetseld en toen op Schiphol aan het werk

  4. Dankie vir die voorreg…
    Die tweetjies onder die blaar …
    Ag sie een wat suntan…
    En dan wonder ek hoeveel lyke word wel met valstande in begrawe?

  5. 1. You make me feel like a natural woman
    2. Beat it
    3. I’ll take care of you
    4. All the good ones are taken
    5. Come and take it
    6. Seasons in the sun

  6. ja ik ben wel erg vroeg op soms , ach bij mooi weer is dat niet erg🙂

  7. Wat leuk.Hier kan men nog eens goed mee lachen.Schitterend

  8. Hei Tina, bly dis lekker rustig op julle landgoed.
    1. Leep-oog
    2. Musiekbekoring (die oulikste foto!)
    3. Studie van tropiese reen met blaar
    4. Valstanne vir Afrika
    5. ‘n Bek vol – errmm – balle?
    6. Styl het niks met ouderdom te make nie!

  9. 😀 Thank you, Rondo! Happy Friday🙂

  10. Ek geniet dit altyd om na jou foto’s te kyk!! Lekker naweek!

  11. The dog with three balls in his mouth made me laugh😀

  12. 1. hé lekker ding

    2. muziek vor twee

    3. samen delen , zelfs de regen

    4. nou heb je zoveel , maar net mijn maat niet

    5. de nieuwe ballen jongens/meisjes bij Wimbleton

    6. totaal uitgeput van het verzinnen
    van deze en bovenstaande zinnen

    oja , plaatje met gebitjes leen ik ff hoor🙂

    fijn weekend

  13. Ek dink die hond in no 5 moet gaan aanklop by die ou in nommer 4 vir n kunsgebit wat beter pas…

  14. Ansie Visser

    Dierbaarste foto’s! Geniet jou rustige naweek. As die wind ons nie wegwaai nie behoort ons ook rustig te wees.

%d bloggers like this: