RSS Feed

Beurtkrag

Dis darem interessant hoe hulle die beurtkrag toepas – ek verstaan dit net nie. As hulle instandhoudingswerk moet doen waarom dan op ‘n Sondag as die werkers dubbele betaling moet kry? Wat is die regte probleem? Nou is daar berigte dat dit vir tot 3jaar sal aanhou? Wie besluit dit?

Beurtkrag 2 wat die meeste toegepas word beteken dat my omgewing elke twee de dag op 08:00 – 10:00, 12:00 – 14:00,  16:00 – 18:00 en 20:00 – 22:00.  Wie het dit uitgedink?  ‘n Vriendin in Pretoria is dit elke keer van 20:00 – 22:00. Eish … hoe regverdig is dit nou?

Nee wat ek verstaan dit glad nie!

B9ZRJ8jCcAIRmmf

jerm-eskom-stage-blackout-load-shedding

Loadshedding1

Ek het die een al geplaas maar dit bly oulik, veral omdat my haardroeër gister heengegaan het.

Ek het die een al geplaas maar dit bly oulik, veral omdat my haardroër gister heengegaan het.

24

Load-Shedding-and-WAPDA-Funny-Jokes-Operation-theatres-in-Pakistan-in-near-futureduring-load-shedding-Funny-Load-shedding-and-Electricity-Bijli-Jokes

 

38 responses

  1. Ek kan my nie indink hoe frustrerend dit moet wees nie, sterkte!

  2. Pops hier in die stokkies gaan dit beroerd. 6 ure krag en 24 ure af… Gaan loer op bid and buy. Ek het die annerdag n lig, waaier, usb kaai punt ding als in een sonkrag ding gekoop vir minder as R300 en werk soos n bom

  3. Ek het Sondagaand gou op faceboek ‘n opname gemaak, sommer net om te kyk of dit werklik beurtkrag is en of dit nie sommer net ‘n totale “AFSIT” is nie. Wel… dit WAS beurtkrag. Eskom moet weet ons check hulle op!

  4. ha die Tina
    met aftrede bedoel je het pensioen denk ik
    ja dat bevalt me prima😉

  5. Beurtkrag, mooi word vir kragonderbreking.

  6. Lekker gelag vir jou prentjies!! Kyk, in Lagos het ons mos ALMAL opwekkers! Dit raas en dit is vuil!! Maar terwyl ek nou by my seun in SA is, het ons nooit beurtkrag nie……En ek weier om te sê waar ons bly……..;-)

  7. Die Sondae of naweke beurtkrag is om besighede nie gedurende besigheidsure te onderbreek nie want dit het n geweldige negatiewe invloed op die ekonomie. Moenie vergeet nie ons woon in n swart land.

  8. Dis maar n gemors. Goed mens pas seker aan maar nog steeds dis so tragies dat alles moet verval a g v van menslikke onvaardigheid. Wat maak die besighede gedurende die kraglose ure?

  9. Ek haat beurtkrag!! altyd op die onmoontlikste tye!

  10. leuke plaatjes
    maar wat is Beurtkrag ?

  11. Hier by ons bly dit heeltyd ‘n verrassing wanneer en hoe lank die krag afgaan.Hulle hou gladnie by ‘n program nie.Ek is juis amper Vrydagmiddag uitgesluit,want ons elektroniese garagedeur is ons ingang tot die huis.Het met die honde gaan stap en iets het net gesê ek moet die huissleutels ook vat.Wat ‘n geluk.Ek sou buite in die koue en donker gesit het vir hoé lank.Manlief was ook weg,so geen hulp uit daardie oord nie!

  12. Brilliant post, and thanks for the tips. I may need them when we arrive in darkest Africa next weekend.😕

  13. Ai, sonder krag is dit nag, die nag is donker so ons praat van swart mag.

%d bloggers like this: