RSS-toevoer

Vrydag Byskrifte

Dis hier ‘n heerlike somers dag.  Die werkers was verlede naweek weg so ons sal nie die naweek so gelukkig wees nie . Mens raak aan sekere geluide gewoond maar die stootskraper se trurat weerklink steeds in jou ore.

Dankie vir die inloer/deelneem. Hoop jy het ‘n heerlike naweek

1

2yrwo-lion-oops

2

dl0ca-dog-beard-funny

3

6mpmd-tortoise-food

4

mjx08-guy-holding-alligator

5

e2w5w-butterfly-lion

6

8slh6-happy-puppy

21 responses

  1. nee , ik slaap thuis en mocht ik ergens gaan overnachten , dan is dat
    B&B
    jeugdherberg
    vrienden van de fiets en wie weet wat al niet
    hoezo vroeg je dat

  2. Durf jij zulke foto’s te maken?
    Of heb je ze geleend?

    Fijn weekend

    Vrolijke groet,

  3. Dink die ou die krokkedil kan hom nou nie byt nie?

  4. jy vind altyd die snaakste foto’s!

  5. Kostelike foto’s, Tina!Ek sien almal is lekker groot,dus neem ek aan jy het reggekom met die beepbeep,boopboop. 😆

  6. ik vind ze allen mooi
    dus geef geen nummers , op eentje na en dat is mijn favo 3
    fijn weekend

  7. Nr 5 en nr 6 is kostelik. Fijne Vrydag! Hier in die Kaap in pomp die wind, ek het die eerste kaggelvuurtjie vir die winter aangeslaan.

  8. 1. Stand and deliver
    2. I should have known better
    3. Eat to the beat
    4. The Winner takes it all
    5. You’ve really got a hold on me
    6. I think I am in love

  9. 1. Stoot, STOOOOOOT!!
    2. Dit kom van been begrawe.
    3. Drie Grootpaaie.
    4. Sukkel jy met my?
    5. Eish, dit kielie!
    6. Jou sokkies genkou? Ek is onskuldig.

%d bloggers like this: