RSS Feed

Realiteitsprogramme

Jy weet seker al dat ek regtig van realiteitsprogramme hou.  In die laaste tyd is dit net of hulle dit regtig te lank uitrek. Neem bv. Masterchef Australia – hulle het begin met 24 deelnemers – dit word 5 dae per week uitgesaai en net een deelnemer per week word uitgeskakel … dit hou nou al vir maande aan en dis vir my nou te veel van dieselfde.

Wat dink jy? Hou jy van reekse? Lank of kort?

1f46c12efe1a209dfeafaa6aef278ee8

6cf3ab3d6a4c5036_thumb_temp_front_page_image_file347406971399509061.fbshare

1cbf509a99b2acb6_Thumb.xxxlarge

11238216_399621680225456_4901786578661694023_n

53 responses

  1. hi Tina
    ik ben blij dat je de fotos mooi vond🙂

  2. Mal oor Koekedoor en verslaaf aan Dance Moms!

  3. het weer was vandaag schitteren en zo’n graad of 18 , heerlijk weer om te wandelen
    morgen weer wat frisser e kans op een bui

  4. Ek hou van Masterchef!

  5. Nee. Nee nee!
    Die eerste keer wat iemand op my so skree soos wat daai Ramsey hond doen sal ek hom rede gee om te skree.
    Ek sal hom so hard in die ballas skop hy sal opeindig met pampoentjies…

  6. Ek het Kokkedoor nogal geniet, alhoewel dit vir my maar erg vervelig was aan die begin. Oor die algemeen is ek maar ‘n treurige TV kyker.

  7. Kyk net na die kookkompetisies. Iriteer die J|J uit my as die kammera so rondspring dat ek nie idees metodas kan aanleer nie

  8. Die kookprogramme trek my nie juis nie! Hier het ons nou die afgelope paar maande n NZ The bachelor gehad en dit was met tye ook maar vervelig met die sêgoed. Dan is NZ XFactor op sy laaste uitdun wat ook maar nie vreeslik opwindend is nie.

  9. Ek kyk net Koekedoor,omdat daar eintlik oulike mense op is en verder het ek ‘n boertjie dood aan ander kosprogramme…seker omdat ek ‘n hopelose kok is!😆

  10. Mijn tv stond eerst lang uit en is nu de deur uit.
    De kookprogramma’s waren wel de laatste series die ik heb bekeken.

    Smakelijke groet,

  11. Jis ek is weer SO mal oor Koekedoor!

    Ek het dit glad nie in die begin gekyk nie, maar kyk dit nou al so paar weke. Dit en Kokkedoor was oulik. O, en Naked & Afraid. En die nuwe een van Bear Grylls wat hy die mense oor hul vrese help. (Kyk vir daai man klim ek ‘n berg kaalvoet met spinnekoppe op my rug!)

  12. Gelukkig is ek nie TV veslaaf nie, het nie eers ‘n skottel nie. Die nuus (mislik soos dit is ) en 50/50 is al wat my TV toe trek.

  13. nee ik kijk daar niet naar
    ik kijk nu naar de Giro d’Italia

%d bloggers like this: