RSS Feed

Vrydag Byskrifte

Tsk… voor jy jou oë knip is dit weer Vrydag. Ek het my ook misreken met Moedersdag. Dog nog heeltyd dit is eers volgende Sondag, maar enige onderwyser kan wondere verrig onder druk.

Dankie vir jou inloer/deelneem Hoop jy het ‘n heerlike naweek.

1

1507014_10153226394204381_2052492597389365188_n

2

996104_760394264010886_5549051812442139002_n

3

11046832_10153226394034381_5327883490944598027_n

4

11114245_915735915132183_2938313352801470598_n

5

e7643f2102ad0c6f616656b6b75ac0c9_650x

6

oldmaninwheelchair

 

39 responses

  1. 1. Tho jaa, Mamma en Pappa gaan baie bly wees…
    2. Kattebak? Nee, hondehemel!
    3.As Pappa se bene gly wil ek nie naby wees nie…
    4. Alfabetiese volgorde asseblief!
    5. Kies ‘n vinger Meneer…
    6. Oeps hoe glip my hand nou!

  2. Gelukkige moedersdag, Tina!! Die eerste een is baie snaaks! Dink nie pappa en mamma was te gelukkig nie!🙂

  3. Die “coldcream” doen wondere vir die Kaapse brand

    Al hierdie kan joune wees … stel my net voor aan die poedel oorkant die straat!

    Swaai High! ……….swaai vir Lo!

    Please sir can we have some more?

    Pinkie-sweer ek was nie in die koekieblik!

    Ontspan skat ! Swangerskap is nie SO erg nie!

    Okkie

  4. 5 is de enige
    die meid is geweldig
    Moederdag , dat nu zondag toch ?

  5. Ek voel nogal gereeld soos die dogtertjie in nommer 5 wanneer ek Pretoria se verkeer trotseer…

  6. Hahaha Thanks for the Friday laughs. Love the first one the best.🙂

  7. 1. Telefokroomken

    2. Doggie-Bone-Bootie

    3. Chinese Hanging Lantern

    4. Dogs of War

    5. Sour Worm Crazy

    6. Viagra Test Subject no 107

  8. 1. En dit edelagbare, is toe ek die kind by die venster uitgedonner her…

  9. Nr 1 Picasso peuter
    Nr 2 Hondehemel in ‘n kattebak
    Nr 3 Boer maak ‘n plan
    Nr4 Chow time!
    Nr 5 Middelvinger vir die middelpaadjie!
    Nr 6 Nee wat, ek gaan nie eens prober nie, Ben s’n is die beste!

    Fijne Vrydag!

  10. Hallooo Tina – vandag is ek mooi betyds.
    1. Vakleerling-mimiekkunstenaar
    2. Katte-, o nee wag, hondebak
    3. Swaai, poppie, swaai!
    4. Sopkombuis
    5. Dis wat ek van hierdie haarstyl dink!
    6. Vroetelpappie

  11. Ag jinne ma! Kyk net hoe soet sit daai klomp en wag op hulle kos. Ek dink amper dis polisiehonde in een van die skewe-ogie lande. Het ook nou onlangs daai foto op facebook gesien.

    Geniet Moedersdag! Xx

  12. Daai klomp honde met hulle oorgroot bakke is baie optimisties

  13. 6. Blinde omie geniet sy braille. 5. Hierdie sappige bol gaan haar laat steier.

%d bloggers like this: