RSS Feed

Vrydag Byskrifte

‘n Heerlike vakansiedag maar hier by ons bou hulle dat dit klap! Hulle is besig om my hele uitsig toe te bou.

Hoop jy geniet die langnaweek – dis die laaste een in ‘n lang tyd!  Dankie vir die deelneem/inloer.

1

11046710_10153226394249381_8609440795741725879_n

2

11174925_911824032173730_5939511566707285453_n

3

11054401_10153226394084381_5827476869962282712_n

4

10526030_772895772760735_5763562755996713913_n

5

64251_602280056467850_709315789_n

6

556061_602227206473135_605717155_n

22 responses

  1. 1. Barbie girl
    2. What’s a girl to do?
    3. Gravitational pull
    4. It’s my life
    5. The first taste
    6. Wake up Boo!!

  2. Lekker lag foto’s! Ek is besig om bietjie op te vang,dus loer ek vinnig orals in.

  3. Hei Tina, ek het juis gehoop jy beleef ‘n rustige Wêkkesdy – toe nou nie!
    1. Vrydagaand – wonder wie van my pêlle speel nou lekker PS4…
    2. Hierie bloomer is lelik!
    3. Veilig gebêre
    4. Goeie ruil
    5. Koekedoortjie
    6. Het jy my, Troep?!

  4. wat een mooie en leuke kiekjes aan het einde van de week
    ik heb nu een heel lang weekend🙂
    ja een era voor bij
    slaap wel

  5. ons het altyd so met my pa se hare gespeel!!

  6. Thanks for the Friday smiles. Hilarious!😀

  7. 😀 Thank you, Rondo!

%d bloggers like this: