RSS Feed

Monthly Archives: April 2015

Ouderdom – voordele van Aftrede

11146311_10152834650118581_2699923269916593550_n

Ek het vanmore bewyse van die heerlikheid van aftrede.  Maandae is Huisgenoot (en ander tydskrifte) dag op die Landgoed. Gewoonlik ry ek so 10uur se kant PNP toe, want dan is die tydskrifte al afgelewer.  (By die PNP kos die Huisgenoot R16.95) Gewoonlik is die parkeerplek skaars naby… vanoggend het ek reg voor die deur ‘n plek gekry. Eish, dis darem heerlik as die vakansie verby is vir ons afgetredenes!

Het jy al geglimlag vandag. Miskien sal dit help!

USB-stick for seniors
Soon it will be compulsory for the elderly to not only carry their ID with them, but also their insurance papers, their list of medication and a compact version of their medical history, their views about resuscitation after a cardiac arrest etc, etc.
So, when an older person wants to go out he or she will need to carry a lot of paperwork!!
That is why there has been developed a special USB stick for seniors.

Have a look – – – – – –
Available soon, but only on prescription!

This way you always have your USB handy….

6e80f22a850fb49995e55faac79c6380

 

 

Blomme

DSCN5265 (2)

Ek bring vir jou blomme.
Ek gee jou genot.
Ek leen jou my bicycle sonder ‘n slot.
Ek weet dit is laat.
En jou ma-hulle slaap.
Maar ek moes net vir jou sê:”Ek het jou lief, ek het jou lief soos die Kaap.”

Ek het jou lief soos die Kaap.(Koos Kombuis)

DSCN5738 (2)

Vir jou sal ek blomme koop
Tot my geld opraak
Vir jou sal ek kaalvoet loop
Ja, dit maak nie saak
Solank jy net vir my ook sê
Dat jy my sal liefhê
Sal ek vir jou
Kastele bou (Pieter Smith)

DSCN5547 (2)

Where have all the flowers gone, long time passing?
Where have all the flowers gone, long time ago?
Where have all the flowers gone?
Young girls have picked them everyone.
Oh, when will they ever learn?
Oh, when will they ever learn? (Pete Seeger)

DSCN5478 (3)

Ek bring vir jou ’n sonneblom uit Bethlehem
En gee dit water op Bloemfontein
Uit Hanover bring ek kappertjiesaad
Uit die tuin van nr 3 Darlingstraat
En hanepoot druiwe uit die Paarlvallei (lize Beekman)

DSCN4060 (2)

En ek dan? Watter soort blom is ek van God se tuin?
Het ek ook ‘n doel, en is ek ook van nut.?
Dis toe dat ek dit sien. Al die blomme was benat met dou,
en op al die blomme het God se son geskyn.
Hy het almal gemaak en almal is Syne.
Hy het nie net die Kappertjies en Sonneblomme nodig nie,

maar Hy het ook die skugter Vergeet-My-Nietjies nodig,
En ook die wat in die skadu groei.(www.smulweb.nl)

DSCN5401 (2)

En wat kwel julle jul oor klere?

Let op die lelies van die veld,

hulle arbei nie en hulle spin nie;

en Ek sê vir julle dat selfs Salomo

nie bekleed was soos een van hulle nie.  (Mateus 6)

 


Vrydag Byskrifte

Ons het amper 10mm reën gehad -dis wonderlik en as die werf nie so vol werkers was nie, sou ek ‘n dansie aangepak het.   Eish, ek leer elke dag iets hier op die Landgoed. Die venster is is sulke vensters met dubbel vensterknippe. Ongelukkig is die Chinese knippe binne maande slap. Vandag besluit hulle op die knippe te vervang … sug… daar breek een van my vensters… en dubbel sug… nou trap hulle my kappertjies des moeres (sorry Sus). Ek kners op my tande.

Hoop jy het ‘n lekker naweek. Dankie vir die inloer/ deelneem

1

10612852_10153143573864700_6527041404177891096_n

2

250c64a63867d53c7929d3ba2dc742ef

3

11079622_10153229233424700_3729331112845304485_n

4

10428676_10153221455079700_2288956217685019526_n

5

10502535_10153115174514700_3766319564729410247_n

6

11034194_10153227430409700_2371432564077115333_n

 

 

Goed wat my grensloos irriteer … tsk!

1. Mense wat my by groepe laat aansluit waarvoor ek nie gevra het nie!  Steve moet maar sonder my stem klaar kom – Ek wonder waarom soek hy stemme.

59772560

2. Krismis flieks in April!  Skaam julle BBC!

santa-on-facebook3. Mense wat dink ek stem saam met die Sunette poppie.

9254aa55aa2d47813b66979edfc1e54c

4. Mense wat vra om hulle goed te ‘like’ en nooit eers op my profiel te sien nie.

164904-Hotter-Than-You

5. Mense wat besluit hoe ek voel.

c4f48d2367ee1b96a5fc5b6ab6f600cf

6 April 1652

Die stomme man draai sekerlik in sy graf om as hy weet wat alles aan hom toegedig word.

!!

old20R10

6e80f22a850fb49995e55faac79c6380

janv

Hoe slim is jy?

My stories begin as letters.
My pen is my wonderland.
Word water in my hand.
In my pen is wonder ink.
Stories sing. Stories sink.
My stories loop. My stories stop.
My pen is my wonder mop.
Drink letters. Drink my ink.
My pen is blind. My stories blink.

44027

(Net vier uit elke honderd mense besef that this can be read in Afrikaans and English.)

Hierdie skitterende advertensie is geskep deur Joe Public Ignite vir Bryanston Parallel Medium Skool in Johannesburg om die tweetalige aard van die skool te adverteer.

Saterdagmiddag

Salig stil. Mens hoor die sagte reën op die sinkdak. Wat op aarde kan lekkerder wees.

Ek deel weer so ewe voorbarig van my foto’s en ‘n paar aanhalings.

DSCN7422

Vroegherfs

Die jaar word ryp in goue akkerblare, in wingerd wat verbruin, en witter lug wat daglank van die nuwe wind en klare son deurspoel word; elke blom word vrug, tot selfs die traagstes; en die eerste blare val so stilweg in die rook-vaal bos en laan dat die takke van die lang populiere al teen elke ligte môre witter staan. O Heer, laat hierdie dae heilig word: laat alles val wat pronk en sieraad was of enkel jeug, en vér was van die pyn; laat ryp word, Heer, laat U wind waai, laat stort my waan, tot al die hoogheid eindelik vas en nakend uit my teerder jeug verskyn. (Van Wyk Louw 1988)

DSCN7505

Twee vaar beter as een. Hulle inspanning kom tot iets.

As die een val, kan die ander hom ophelp. Maar as een val wat alleen is,

is daar niemand om hom op te help nie.

As twee langs mekaar slaap, word hulle warm,

maar hoe sal een wat alleen is, warm word?

Een alleen kan oorweldig word, twee saam kan weerstand bied.

‘n Driedubbele tou breek nie maklik nie.

Prediker 4: 8-12

DSCN6906

Deur volharding het die slak die ark bereik!

DSCN6871

Onthou jy die een?

Wippie en Snippie loer uit by ‘n gaatjie. Wip is ‘n muisie en Snip is sy maatjie. “Wippie en Snippie, daar kom die groot kat!” Woerts is die muisies weer terug in die gat.

DSCN6198

Die druppel reën wat neerval, versmelt in droogte weg;

Die traan wat droefnis van ons eis verwasem in die lug;

Maar somer reën en droefnis-traan kry op hùl tyd hul reg,

En uitgestorte seën en smart keer tot sy gewer t’rug

C Louise Leipoldt – Versamelde gedigte

DSCN6112 copy

These hills are too green and sweet to have tasted salt.

I follow the sheep path between them.

A last hook brings me To the hills’ northern face, and the face is orange rock

That looks out on nothing, nothing but a great space

Of white and pewter lights, and a din like silversmiths

Beating and beating at an intractable metal.

Sylvia Plath

Vrydag Byskrifte

‘n Jonge man het vroegoggend al gewonder waar die Vrydag Byskrifte dan is. Gelukkig maak ek so deur die week die foto’s bymekaar.

Hoop jy het ‘n besonders Geseëende Pase. As jy ry doen dit versigtig. Ek hoop jou naweek is heerlik.

1

e9258b42e4661051c241dc37099e2597

2

410dbe0f25140a0e0af9b3fa2c68717b

3

69203ab754ce46b9ec40a565a77a4df0

4

95699beee96069c7b1baf313eca77caa

5

10410268_10152943958014865_2280843885016895763_n

6

sony-world-photography-awards-2015-shortlist-14