Sjoe, die tyd loop vinnig … dis al weer Vrydag. Dis heerlik stil hier op die Landgoed. Die werkers wat langs ons bou is gistermiddag al weg vir die naweek. Dis die lekkerste lekker.
Dankie vir die deelneem/inloer. Ek hoop jy het die allerlekkerste lang naweek!
1
2
3
4
5
6
Weereens pragtig! Daai skoene met die hoenderpote!!! 😀
Dis grillerig
1 wie van de drie
2 ik wil het onderste ijsje
3 rot schoenen
4 lekker stampen in de plassen
5 andere tandarts
6 ga nu toch eens aan de kant
ja mooie foto hé
ik zag het vandaag echt zo tijdens een mooie wandeling
hehehehe… knap gedaan Karel!
echt wel 🙂
1. People are strange.
2. A little bit of everything.
3. Watch your step.
4. Not one of us.
5. Have you seen her face?
6. The African shuffle
hehehehe… skerp!
Dis darem maar drie pragtige leeumannetjies daai!
Lekker lang (stil) naweek vir jou, Tina!
Baie dankie… dis heerlik!
Hallo Tina!
1. Ek’s seker die hondebeskuitjies smaak lekkerder as daai ou ryskoekies wat sy my gee.
2. Aargh! Die lekkerste ene is doer agter in die hoek.
3. Hoendervoet
4. Eendeweer
5. Smaail!
6. Die jong latte
hehehehe al te oulik soos altyd
Geniet die stilte én die naweek!!
Baie dankie Jy ook
6.. Die Drie Muskateers of 6. Die Leeus se gedugte voorry 5. Ek is bevrees ,n windjie is gelaat 3. Horrelpoot 2. Goeie ou dae 1. Gladdebek tussen die Harde Baarde
aha lekker skerp… Lekker naweek Vriend